Die grootste bedreiging vir die regering van nasionale eenheid is die verdeeldheid in die ANC self – en die DA se strategie om dit uit te buit. Die twee partye moet vinnig leer hoe om beter politieke poker te speel, skryf MAX DU PREEZ.
GEWONE Suid-Afrikaners weet die RNE is 'n gedwonge huwelik, maar hoop dat dit tog kan werk. Die knaende gekibbel tussen die ANC en die DA boesem nie juis vertroue in nie.
Baie gewone burgers sou graag so nou en dan die ongelukkige paartjie saam wil sien glimlag of selfs handjies vashou, al is dit net vir 'n fotogeleentheid, maar dit gaan weer net olie op die vuur vir die harde elemente aan albei kante wees.
Die EFF is nou gereduseer tot net nog 'n klein politieke partytjie, maar die wolk van Jacob Zuma se MK Party (MK) gooi 'n donker skaduwee oor die hele RNE-projek...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
KNAENDE GEKIBBEL IS LASTIG
Die ANC en DA moet leer poker speel
Die grootste bedreiging vir die regering van nasionale eenheid is die verdeeldheid in die ANC self – en die DA se strategie om dit uit te buit. Die twee partye moet vinnig leer hoe om beter politieke poker te speel, skryf MAX DU PREEZ.
Deel
GEWONE Suid-Afrikaners weet die RNE is 'n gedwonge huwelik, maar hoop dat dit tog kan werk. Die knaende gekibbel tussen die ANC en die DA boesem nie juis vertroue in nie.
Baie gewone burgers sou graag so nou en dan die ongelukkige paartjie saam wil sien glimlag of selfs handjies vashou, al is dit net vir 'n fotogeleentheid, maar dit gaan weer net olie op die vuur vir die harde elemente aan albei kante wees.
Die EFF is nou gereduseer tot net nog 'n klein politieke partytjie, maar die wolk van Jacob Zuma se MK Party (MK) gooi 'n donker skaduwee oor die hele RNE-projek...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Lank lewe die RNE, maar ...
Slagoffer-speel is strydig met die RNE
Langs Cyril lyk Stenie soos ’n parvenu
Die ANC se hubris is sy ondergang
Hoekom die eenheidsregering sal hou
Raadpleeg alle partye, nie net dié in die RNE
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.