Min mense kan vir JAN-JAN JOUBERT iets leer oor hoe om die beste te kry uit die TV-dekking van 'n Amerikaanse presidentsverkiesing. Hou hierdie VWB-gids byderhand soos die uitslae bekendgemaak word. Dit sal jou help om deur die ses Amerikaanse tydsones te navigeer en dadelik te sien waar die uitslae dalk van die verwagting afwyk.
Oorgehaal om die verkiesingsuitslae in Amerika te volg?
ONDER is die Suid-Afrikaanse tye (🇿🇦) vroeg Woensdagoggend waarop die stempunte in die onderskeie Amerikaanse deelstate gaan sluit. Daarna sal die groot Amerikaanse uitsaai-netwerke die uitslae vir elke deelstaat waarvan alle stempunte gesluit het, begin projekteer.
Langs elke deelstaat word aangedui watter hoeveelheid kieskollege-stemme elke staat bydra, en wie na verwagting die betrokke deelstaat behoort te wen. As 'n deelstaat se uitslag van die verwagting verskil, dui dit op 'n verrassende wending – en dan is die gort gaar. Om te wen moet 'n kandidaat 270 kieskollege-stemme kry...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
VERKIESINGSTYD IN DIE VSA
Jou langs-die-TV-kykgids vir Trump versus Harris
Min mense kan vir JAN-JAN JOUBERT iets leer oor hoe om die beste te kry uit die TV-dekking van 'n Amerikaanse presidentsverkiesing. Hou hierdie VWB-gids byderhand soos die uitslae bekendgemaak word. Dit sal jou help om deur die ses Amerikaanse tydsones te navigeer en dadelik te sien waar die uitslae dalk van die verwagting afwyk.
Deel
Oorgehaal om die verkiesingsuitslae in Amerika te volg?
ONDER is die Suid-Afrikaanse tye (🇿🇦) vroeg Woensdagoggend waarop die stempunte in die onderskeie Amerikaanse deelstate gaan sluit. Daarna sal die groot Amerikaanse uitsaai-netwerke die uitslae vir elke deelstaat waarvan alle stempunte gesluit het, begin projekteer.
Langs elke deelstaat word aangedui watter hoeveelheid kieskollege-stemme elke staat bydra, en wie na verwagting die betrokke deelstaat behoort te wen. As 'n deelstaat se uitslag van die verwagting verskil, dui dit op 'n verrassende wending – en dan is die gort gaar. Om te wen moet 'n kandidaat 270 kieskollege-stemme kry...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Trump vs. Harris: Lesers sê hulle sê
Hoe werk VSA se kieskollege?
Kies: Is jy vir of teen Trump?
Hoekom Trump se tjippies ’n meesterskuif was
Hoe Kamala vir Donald gesucker-punch het
Deel
-
Deel
Jan-Jan Joubert
OudjoernalisJan-Jan Joubert is ’n oudjoernalis wat werk in die Wes-Kaapse ministerie van polisie-oorsig en gemeenskapsveiligheid.