Kulkuns op die aandelebeurs

BELEGGING EN FINANSIES

Kulkuns op die aandelebeurs

Kyk dieper na die onlangse optimistiese handelsverslae van JSE-aandele en dit is moeilik om te redeneer dat sake nou regtig beter vir ons begin lyk. Dit beteken sterk Kersverhandeling en meer koersverlagings is nou van kardinale belang om die JSE se lopie vol te hou, skryf ANN CROTTY van Currency.

BINNE die bestek van minder as 'n week het daar 'n vlaag van merkwaardig positiewe handelsverslae van die genoteerde korporatiewe gemeenskap af gekom. Almal, behalwe Oceana Fishing, het goeie nuus vir beleggers gehad. 

“Tiger Brands het 'n robuuste volle jaarprestasie gelewer en voortgebou op die ommeswaai in die eerste ses maande tot Maart 2024," het die voedselvervaardigingsgroep gesê. 

By Astral is aandeelhouers meegedeel “verdienste per aandeel sal na verwagting tussen 240% en 250% styg vergeleke met die jaar geëindig 30 September 2023"...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.