Donald Trump se oorwinning is ook ’n oorwinning vir onverdraagsaamheid, venyn, machismopolitiek en jingoïsme, en ’n ondermyning van medemenslikheid en simpatie, skryf MAX DU PREEZ.
JA, ek was nogal neerslagtig toe ek Woensdagoggend verneem dat Donald Trump die Amerikaanse presidentsverkiesing loshande gewen het.
Nee, ek is nie ’n Amerikaner nie en nee, ek voel vere vir die stryd tussen die twee groot partye daar. Ek was nou nie juis emosioneel geïnvesteer in Kamala Harris nie – haar en pres. Joe Biden se medepligtigheid aan die volksmoord in Gaza het my inderdaad aanstoot gegee.
Maar omdat Amerika so invloedryk in my ervaringswêreld en sy media so oordonderend is, raak dit wat daar gebeur my intens. Nes die oorlog in Gaza my raak, al is ek nie ’n Palestyn of Israeli nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
DIE NUWE NORMAAL
Viva jingoïsme en machismo viva!
Donald Trump se oorwinning is ook ’n oorwinning vir onverdraagsaamheid, venyn, machismopolitiek en jingoïsme, en ’n ondermyning van medemenslikheid en simpatie, skryf MAX DU PREEZ.
Deel
JA, ek was nogal neerslagtig toe ek Woensdagoggend verneem dat Donald Trump die Amerikaanse presidentsverkiesing loshande gewen het.
Nee, ek is nie ’n Amerikaner nie en nee, ek voel vere vir die stryd tussen die twee groot partye daar. Ek was nou nie juis emosioneel geïnvesteer in Kamala Harris nie – haar en pres. Joe Biden se medepligtigheid aan die volksmoord in Gaza het my inderdaad aanstoot gegee.
Maar omdat Amerika so invloedryk in my ervaringswêreld en sy media so oordonderend is, raak dit wat daar gebeur my intens. Nes die oorlog in Gaza my raak, al is ek nie ’n Palestyn of Israeli nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Trump vs. Harris: Lesers sê hulle sê
Kies: Is jy vir of teen Trump?
Trump gaan wen, en liegbekke oral gaan juig
17 000 kinders se dood mag nie verniet wees
Wat het geword van goeie maniere?
Trump kies J.D. Vance as veep-kandidaat
Vervreemding: die krag agter Trump en JZ
Hallo. My naam is Max. Ek is woke
President Kamala sal nie veel anders wees
Skietstilstand deur Israel. Asof dit ooit sal gebeur.
Red Israel van homself
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.