Wil julle Afrikaans praat of baklei?

MOEDERTAALONDERRIG WORD 'N STOK

Wil julle Afrikaans praat of baklei?

Die stryd teen die Bela-wet durf nie in 'n Afrikaner-nasionalistiese projek eerder as 'n taalkwessie ontaard nie. Maandag se ‘oranje golf’ by die Voortrekkermonument, Steve Hofmeyr en al, het dalk eerder Panyaza Lesufi en kie se hand gesterk, skryf MAX DU PREEZ.

WIE kan Cyril Ramaphosa die minste bekostig om te vervreem, die DA of die Lesufi-faksie van sy eie party?

Ter sake is die twee klousules van die Bela-wet wat departementshoofde die finale sê oor onderrigtaal gee. AfriForum noem dit “taalmoord”. (Bela staan vir Basic Education Laws Amendment Act.)

Vir die DA is dit 'n “rooilynkwessie”, iets waaroor hulle nie 'n kompromis wil aangaan nie. Maar al protes wat werklik impak sal hê, is om die regering van nasionale eenheid (RNE) te verlaat...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.