Ramp dreig oor munisipaliteite se pensioengeld-versuim
WETTE WORD NET AFGELAG

Meer as die helfte van Suid-Afrika se munisipaliteite is agterstallig met die oorbetaling van werknemers se pensioenfonds-bydraes, skryf Currency se TIM COHEN.
’N VERSTOMMENDE 149 van Suid-Afrika se 257 munisipaliteite is agterstallig met die oorbetaling van pensioenfondsbydraes, wat werknemers se pensioene in gevaar stel en die baie groot bestuursprobleme by munisipaliteite onderstreep.
Die instelling van die tweepot-pensioenskema het lig gewerp op die groeiende probleem van agterstallige betalings deur munisipaliteite. Volgens die gedragsowerheid vir die finansiële sektor (FSCA) kon sommige munisipale werknemers weens die agterstande nie hul uitbetalings ontvang nie.
Munisipale bestuurders betaal eenvoudig nie pensioenbetalings oor nie, ondanks die risiko van groot strawwe en persoonlike boetes wat miljoene rande kan beloop. Artikel 13A van die Pensioenfondswet verplig werkgewers om maandelikse bydraes te maak nie later as die sewende dag ná die maand waarvoor 'n bydrae verskuldig is nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Gauteng probeer net kop bo water hou – ás daar is
Pikitup? Dit klink optimisties
Jozi, my Jozi
’n Vars bries vir Tshwane
Daar is twee Suid-Afrika’s
Die nostalgie van bevryding
Tweepot-plan kán help om SA meer te laat spaar
Deel
-
Deel
Tim Cohen
JoernalisTim Cohen is 'n jarelange sakejoernalis, kommentator en rubriekskrywer. Hy is tans senior redakteur vir Currency en redakteur vir die Daily Maverick.