SIYAMTHANDA - ‘ONS HET HOM LIEF'
Die koms van Messias Kolisi
Ons beleef die laaste seisoene van een van die belangrikste internasionale rugbykapteins nog. Min mense sal verbaas wees as Siyamthanda Kolisi eendag skielik twee voet bo die aarde sweef en vlerkknoppies op sy rug kry. ALI VAN WYK wonder of die bohaai geregverdig is.
SIYAMTHANDA - ‘ONS HET HOM LIEF'
Die koms van Messias Kolisi
Ons beleef die laaste seisoene van een van die belangrikste internasionale rugbykapteins nog. Min mense sal verbaas wees as Siyamthanda Kolisi eendag skielik twee voet bo die aarde sweef en vlerkknoppies op sy rug kry. ALI VAN WYK wonder of die bohaai geregverdig is.
Deel
SOWAT agt jaar gelede sit ek koeitjies en kalfies klets met my vriendin Isabelle, ’n gesofistikeerde mens, fyn intelligent, skeppend, geïnteresseerd in die wêreld rondom haar.
Nie ’n rugbymens nie – sulke ongebreidelde geweld en die massa-viering daarvan in groot stadions is benede haar elegansie en stasie in die lewe.
Soms, ter wille van haar verhouding met haar man, my goeie ou pel, en die ontwikkeling van haar vermoë as internasionale bemarker om met gewone aardbewoners om te gaan, sal sy by ons bro’s aansluit vir ’n All Black-toets of ’n wêreldbeker-uitklopstryd. Ook om die pret, humor en gees in stand te hou – sy’s immers ’n goeie mens...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Juju en rugby-apartheid: twee kante van die saak
11 leierskapslesse wat die wêreld nou nodig het
Peter Div se grootste vrees oor die eindstryd
Onwaarskynlike Springbok-kaptein: Siya Kolisi
’n Toets vir eer, trots en die wêreldranglys
Geliefde land eerder as magtige land
Die liefde vir die Bokke is Julius se kriptoniet
Deel
-
Deel
Ali van Wyk
InhoudsredakteurAli van Wyk is inhoudsredakteur van Vrye Weekblad.