DIE SAKP-AGTERHOEDE
Aanstap Rooies, op in die doodloopstraat
’n Bestaanskrisis staar die SA Kommunisteparty in die gesig met sy teenstand teen die regering van nasionale eenheid en die besluit om die ANC in 2026 se plaaslike verkiesings die stryd aan te sê. Anders as die regte dinosourusse gaan dié spulletjie met ’n whimper eerder as ’n bang verdwyn, skryf MAX DU PREEZ.

Deel
DAAR is min politieke groepe in die demokratiese wêreld met só min substansie wat steeds deur die kommentariaat en die media as 'n betekenisvolle faktor gereken word as die SAKP.
Die befaamde voorhoedeparty van die bevrydingsbeweging het nou die agterhoedeparty geword, maar loop steeds soos ’n verflenterde kapokhaan rond en kraai asof die werf nog aan hom behoort.
Hy is vasberade om die laaste suiwer kommunisteparty in die wêreldgeskiedenis te wees...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Die ANC se hubris is sy ondergang
Hoekom die eenheidsregering sal hou
Te hel met ideologie, ons soek beter lewens
Liberals en die comrades in een kabinet?
Dié keer ís daar ’n wolf by die deur. ’n Honger een.
Mag in die era van Cyril die Swygsame
SPESIALE VERSLAG | Die NSFAS-strooptog
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.