Mini-triomf vir die DA se Ystervrou wat nie sweet nie

DIE NIMLIKE ZILLE

Mini-triomf vir die DA se Ystervrou wat nie sweet nie

MAX DU PREEZ skryf oor Helen Zille wat glo ons toekoms hang af van wie vir Cyril Ramaphosa gaan opvolg en oor een van haar senior DA-kollegas wat MAGA-walglikhede op Twitter plaas.

HELEN ZILLE, Godzille, Suid-Afrika se Ystervrou, het pas meer swart stemme vir die DA gewen as in die hele verkiesingsveldtog voor 29 Mei vanjaar.

Sy was naamlik Sizwe Mpofu-Walsh (ja, laatie van Dali) se gas op sy uiters gewilde en invloedryke podsending, SMWX. ’n Hele uur lank. Toe ek gister gaan loer, het meer as 100 000 mense al daarna gekyk.

John Steenhuisen sou nooit só ’n impak kon gehad het nie, dalk niemand anders in die DA-leierskap nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.