NNN IS TRADISIONELE ROLMODEL
Ontmoet Netumbo Nandi-Ndaitwah, Namibië se eerste vrouepresident
Namibië het 'n nuut verkose staatshoof, wat waarskynlik binnekort in die presidensiële amp bevestig sal word. HENNING MELBER, 'n buitengewone professor in politieke wetenskap by Tukkies, ontleed wat moontlik vir dié woestynland voorlê.
NNN IS TRADISIONELE ROLMODEL
Ontmoet Netumbo Nandi-Ndaitwah, Namibië se eerste vrouepresident
Namibië het 'n nuut verkose staatshoof, wat waarskynlik binnekort in die presidensiële amp bevestig sal word. HENNING MELBER, 'n buitengewone professor in politieke wetenskap by Tukkies, ontleed wat moontlik vir dié woestynland voorlê.
Deel
NETUMBO NANDI-NDAITWAH (https://www.parliament.na/dt_team/nandi-ndaitwah-netumbo-2/) (72) is byna verseker van 'n plek in die Namibiese geskiedenis as die eerste vrou om president te word van dié Suider-Afrikaanse nasie van 3 miljoen mense (https://www.worldbank.org/en/country/namibia/overview).
Met Namibië se onafhanklikheidswording in 1990 (https://www.sahistory.org.za/dated-event/namibia-gains-independence) het “NNN", soos sy alombekend staan, 'n lid van die nasionale vergadering geword. Sedertdien het sy verskeie ministeriële posisies beklee.
Haar loopbaan het 'n kort terugslag beleef toe sy daarvan beskuldig is dat sy 'n afvallige faksie (https://www.sadocc.at/sadocc.at/news/2004-177.shtml) in die party ondersteun het in die stryd om pres. Sam Nujoma (https://www.presidency.gov.za/his-excellency-dr-samuel-daniel-sam-nujoma-namibia) op te volg. ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Stap Swapo dieselfde pad as die ANC?
Van Duits-Wes na Namibië: my herkoms
Namibië, korrupsie en Covid-19
Gaan Namibië swem terwyl SA sink?
Vars begin vir Namibiese visbedryf
Deel
-
Deel