Vergeet van private aandeelhouding: 'n Groep beleggers wil gewone Suid-Afrikaners eienaars van aandele in die nasionale rugbyspan maak. Maar sal jy een wil koop? Currency News (currencynews.co.za) se GIULIETTA TALEVI het Akshay Karan van AltVest daaroor uitgevra.
DIE trofeeryke Springbokke staan in die winkelvenster, maar 'n private-ekwiteitsooreenkoms oor die kommersiële regte is verlede week deur Suid-Afrika se rugby-unies beëindig, wat die verkoop van 'n 20%-belang vir $75 miljoen aan die Amerikaanse Ackerley Sports Group afgestem het.
Nou het 'n konsortium wat alternatiewe belegger AltVest, verhandelplatform EasyEquities, batebestuurder 27four en fintech-platform RainFin insluit, hul belangstelling aangekondig in 'n transaksie wat 'n legio aanhangers as beleggers sal inbring. Currency (currencynews.co.za) het met Akshay Karan, beleggingshoof van AltVest, gepraat.
Wat presies stel julle voor? ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
MILJOENE PRONKENDE EIENAARS?
Bokke te koop: ’n Stertjie vir jou?
Vergeet van private aandeelhouding: 'n Groep beleggers wil gewone Suid-Afrikaners eienaars van aandele in die nasionale rugbyspan maak. Maar sal jy een wil koop? Currency News (currencynews.co.za) se GIULIETTA TALEVI het Akshay Karan van AltVest daaroor uitgevra.
Deel
DIE trofeeryke Springbokke staan in die winkelvenster, maar 'n private-ekwiteitsooreenkoms oor die kommersiële regte is verlede week deur Suid-Afrika se rugby-unies beëindig, wat die verkoop van 'n 20%-belang vir $75 miljoen aan die Amerikaanse Ackerley Sports Group afgestem het.
Nou het 'n konsortium wat alternatiewe belegger AltVest, verhandelplatform EasyEquities, batebestuurder 27four en fintech-platform RainFin insluit, hul belangstelling aangekondig in 'n transaksie wat 'n legio aanhangers as beleggers sal inbring. Currency (currencynews.co.za) het met Akshay Karan, beleggingshoof van AltVest, gepraat.
Wat presies stel julle voor? ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Sesnasies-melancholie vir Les Bleus
Die beste rugby op die planeet?
Rugby se ingewikkelde verhouding met geld
15 vrae vir Pieter-Steph du Toit
11 leierskapslesse wat die wêreld nou nodig het
Het jy geval?
’n Bok-vrou in ’n All Black stronghold
Deel
-
Deel
Giulietta Talevi
JoernalisGiulietta Talevi is 'n finansiële joernalis en een van die medestigters van Currency.