2024 is op sy kop! Die nuushoogtepunte van Januarie tot Junie

DIE NUUS IN 2024

2024 is op sy kop! Die nuushoogtepunte van Januarie tot Junie

As jy moet opvang met die nuus voor 2025 jou tussen die oë tref, het jy nou die gulde geleentheid. ALI VAN WYK het die belangrikste stories van 2024 uitgesoek en opgesom. Hier is die eerste helfte van die jaar.

#jacob

PRESIES 20 jaar gelede op 2 Januarie 2005 om 08:00 in die oggend staan ek by ’n padstal net anderkant Plettenbergbaai na Die Burger se voorblad en staar. Die hooffoto was van opgeblase lyke van vakansiegangers wat oor ’n toerismestrand in Phuket, Thailand, versprei gelê het. Makaber.

Dit was nóg vermiste toeriste wat uitgespoel het ná die verwoestende tsunami wat die eiland en die hele wêreldstreek reeds agt dae tevore, op 26 Desember 2004, getref het, waarin uiteindelik 230 000 mense in 27 lande dood is.

Januarie..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.