2024 is op sy kop! Die nuushoogtepunte van Julie tot Desember

'N DOL JAAR

2024 is op sy kop! Die nuushoogtepunte van Julie tot Desember

As jy moet opvang met die plaaslike nuus voor 2025 jou tussen die oë tref, het jy nou die gulde geleentheid. ALI VAN WYK het die belangrikste stories van die jaar uitgesoek en opgesom. Hier is die tweede helfte.

Julie

Freitag se lewe eindig in geweld en ellende

Min atlete in Suid-Afrika se geskiedenis was so goed opgestel vir ’n legendariese loopbaan soos Jacques Freitag s’n – hy was ’n atleet wat die hoogspring gewen het by die jeug, junior en senior wêreldkampioenskappe en hy was ook die Afrika-rekordhouer...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.