POSTMORTEM
Namibië stem steeds Swapo, eet steeds bretsjens
PIET CROUCAMP het tydens die 2024-verkiesing in sy geboorteland dit verstommend gevind hoe pragmaties wit mans hul selfopgelegde plig om te gaan stem benader het. Die aangewese president, Netumbo Nandi-Ndaitwah, het talle se steun gekry eenvoudig oor haar skoon rekord wat korrupsie betref.

Deel
DIS 'n dag ná Namibië se presidensiële en wetgewende verkiesing en ek sit oorkant 'n gebore Namibiër, Piet Conradie, in 'n Superspar in Windhoek. Hy is Afrikaans, maar in Namibië is die drif vir Afrikanerskap dalk nie meer so diep gewortel nie.
Hy het, soos sy vrou, Merylinda, sy hele loopbaan lank by Namwater gewerk. Soos so baie wit Namibiërs word sy idees en opinies deur 'n verstommende pragmatisme gekenmerk. Terloops, Namwater en Nampower is staatsondernemings wat vergeleke met hulle Suid-Afrikaanse eweknieë die voorskrifte van Duitse presisie nougeset navolg. Nie sonder probleme en tekens van 'n korrupte amptenary nie, maar dit gaan nie naastenby met die waardevernietiging van 'n Eskom of 'n Rand Water gepaard nie.
Rou vleis en uie..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Ontmoet Namibië se eerste vrouepresident
Op reis deur die woestyn verdwyn ons trane
Die nostalgie van bevryding
Stap Swapo dieselfde pad as die ANC?
Die smalle weg deur Angola
Snoek en haar nuwe boek
Volksmoord se stinkende wortels in koloniale Afrika
Deel
-
Deel
Piet Croucamp
Bydraende redakteurPiet Croucamp is al 29 jaar 'n dosent in die politieke wetenskap. Hy is tans verbonde aan die Noordwes-Universiteit se Besigheidskool.