ONDERHOUD
VSA-gesant oor Amerika-haat en wat Suid-Afrika spesiaal maak
Die wye renons wat so baie Suid-Afrikaners in Amerika het, rym nie met die werklikheid nie, sê die uitgaande Amerikaanse ambassadeur, Reuben Brigety, aan MAX DU PREEZ. Hy glo daar is 'n sterk reservoir van goedgesindheid jeens Suid-Afrika in Washington wat die land tydens die Trump-administrasie deur robuuste interaksies met die Amerikaanse kongres moet ontgin. Dele van die artikel is in Engels om Brigety se taalnuanses te behou.

Deel
SÊ “Ambassadeur Brigety” en die meeste Suid-Afrikaners dink aan die debakel oor die Russiese skip Lady R van Desember 2022, en dis meestal negatief.
Dit is regtig jammer, want Brigety (51) is 'n superhelder, innemende diplomaat, 'n “old Africa hand" en Afro-optimis wat as Amerika se assistent-staatsekretaris vir Afrika gedien het en 'n uitstekende akademiese CV het. Onthou sy naam.
Wanneer ek hom gesien het, was hy altyd baie deftig geklee, met 'n kenmerkende strikdas, so ek het 'n ou swart linnebaadjie uitgegrawe om vaagweg respektabel te lyk vir ons ontmoeting by die Cape Grace Hotel aan die Kaapstadse Waterfront. En daar was hy toe in 'n gholfhemp, chino’s en loafers...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Hoe presies het Amerika tot hier gekom?
Verrykte uraan: Koebaai Washington, hallo Moskou
SA moet vars dink oor Transaksie Trump
VSA sal SA se houding jeens Iran dophou
SA moet vasklou aan Agoa en wat dit bied
Die RNE praat uit verskillende monde
Rasool in die MAGA-leeukuil
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.