ONBESONGE HELD
Broeder-baas, maar ook demokrasie-pionier
Prof. Pieter de Lange, leier van die Afrikaner Broederbond tussen 1983 en 1993, is die grootliks onbesonge held van Suid-Afrika se vreedsame oorgang na demokrasie. MAX DU PREEZ het 20 jaar gelede ’n diepte-onderhoud met hom gedoen vir ’n staatspublikasie oor demokrasie-wording wat toe nie die lig gesien het nie. Hier is ’n geredigeerde weergawe van die gesprek wat nog nêrens gepubliseer is nie. De Lange is op 9 April 2019 oorlede.

Deel
EK WAS my lewe lank ’n uitgesproke kritikus van die Broederbond (AB) en het by geleentheid rof met hulle die spot gedryf. Pieter de Lange se warm, vriendelike ontvangs en oop gesprek toe ons mekaar die eerste keer in sy huis ontmoet, was dus ’n aangename verrassing.
Hy het daarop aangedring om eers iets oor die geskiedenis van die AB te sê:
“Die AB het in 1918 ontstaan as ’n stedelike beweging. En wat die AB in die eerste deel van sy bestaan letterlik gedoen het, hy’t die Afrikaner help verstedelik om ’n Afrikaner te bly - om hom ’n moderne stadsmens te maak. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Maties te kosbaar om nie met álmal te deel
Die dolk in die mou van die staat
Afrikaner-Broederbond: Hoe het die helde geval
Nuwe Hani-ondersoek kan politieke bom word
Verregses se fut is uit – wie moet ons bedank?
Genugtig!!? Is alles oukei by die huis, Thabo?
Was PW Botha dalk reg oor die Rooi Gevaar?
Sonder morele kompas verloor SA wêreld-aansien
Spanje, Suid-Afrika en die gees van oorgang
Die ironie van FW se kamikaze-oomblik
Oor DA se ‘beleid van nierassigheid’
’n Volk, of ’n taalgemeenskap?
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.