KOMENDE Saterdag is weer een van daardie dae op die politieke kalender waarna alle Suid-Afrikaners reikhalsend uitsien. Die sogenaamde 8 Januarie-verklaring ter viering van die ANC se stigting sal vanjaar op Saterdag 11 Januarie plaasvind. Die verklaring bied 'n platform vir die ANC-leierskap, veral die president van die party, om die prioriteite, beleidsrigtings en fokusareas vir die komende jaar aan te kondig.
Ek wou baie graag by die geleentheid in Khayelitsha, Kaapstad, wees, maar dit val saam met die dag wat ek normaalweg my potlode skerp maak en ek kan dus nie, al is ek in die Moederstad. Om dieselfde rede het ek in 2024 die geleentheid in die Mbombela-stadion misgeloop.
Jy hoef egter nie met besonderse aandag die laaste 30 jaar se 8 Januarie-verklarings te lees om te besef hulle klink byna almal dieselfde nie. Die enigste verskil is jou persoonlike verwagtings. En sedert 2017 het Ramaphosa my en miljoene mense se positiewe verwagtings geniet hoewel hy 'n byna identiese verklaring sonder noemenswaardige suksesse die voorafgaande jaar uitgereik het...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
8 JANUARIE-VERKLARING
Ramaphosa, die belowende president
Die verwoeste ANC se jaarlikse aankondiging van sy beleidsrigtings, fokusareas en prioriteite laat PIET CROUCAMP nie sy asem ophou nie.
Deel
KOMENDE Saterdag is weer een van daardie dae op die politieke kalender waarna alle Suid-Afrikaners reikhalsend uitsien. Die sogenaamde 8 Januarie-verklaring ter viering van die ANC se stigting sal vanjaar op Saterdag 11 Januarie plaasvind. Die verklaring bied 'n platform vir die ANC-leierskap, veral die president van die party, om die prioriteite, beleidsrigtings en fokusareas vir die komende jaar aan te kondig.
Ek wou baie graag by die geleentheid in Khayelitsha, Kaapstad, wees, maar dit val saam met die dag wat ek normaalweg my potlode skerp maak en ek kan dus nie, al is ek in die Moederstad. Om dieselfde rede het ek in 2024 die geleentheid in die Mbombela-stadion misgeloop.
Jy hoef egter nie met besonderse aandag die laaste 30 jaar se 8 Januarie-verklarings te lees om te besef hulle klink byna almal dieselfde nie. Die enigste verskil is jou persoonlike verwagtings. En sedert 2017 het Ramaphosa my en miljoene mense se positiewe verwagtings geniet hoewel hy 'n byna identiese verklaring sonder noemenswaardige suksesse die voorafgaande jaar uitgereik het...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Etniese nasionalisme bedreig ons demokrasie
Die RNE praat uit verskillende monde
Die langsame begrafnis van die ANC
Die nostalgie van bevryding
ANC en DA moet leer poker speel
Struggle gaan nou oor presidentskap
Lank lewe die RNE, maar ...
Ons het krag – en sommer weer hoop ook
Die opkoms van MK, ons ‘black swan event’
Wie kan by die ANC oorneem?
Deel
-
Deel
Piet Croucamp
Bydraende redakteurPiet Croucamp is al 29 jaar 'n dosent in die politieke wetenskap. Hy is tans verbonde aan die Noordwes-Universiteit se Besigheidskool.