Kry elke dag ’n nuusbrief

Image: ANGELA TUCK

Hoe om in te teken om ons nuus en meer per e-pos te ontvang

As jy nie elke Woensdag en Vrydag se uitgawe van Vrye Weekblad wil misloop nie, en ook gedurende die week van ons wil hoor, teken gerus in op een van ons e-pos-nuusbriewe:

  • Weeklikse nuusbrief: Elke Woensdag- en Vrydagoggend stuur ons vir jou 'n e-pos met die warmste stories uit ons nuwe uitgawe, vanwaar jy dan ook kan deurkliek om die volle uitgawe aanlyn te lees.
  • Daaglikse nuusbrief: Die res van die week stuur ons vir jou lekker kommentaar op nuuswaardige onderwerpe, 'n leeslys vol interessante skakels, opvallende opmerkings wat ons lesers op artikels geplaas het, en nog meer.
  • Promosies: Jy kan ook van ons hoor wanneer ons 'n spesiale aanbod of twee het om te deel, of nuus oor ons website en inhoud.

Hoe teken ek in?

Wanneer jy gratis registreer by Vrye Weekblad, sal jy gevra word watter van hierdie nuusbriewe jy graag wil ontvang.

As jy reeds geregistreer het, kan jy ook jou nuusbrief-voorkeure verander via jou gebruikersprofiel – nadat jy aangemeld het, beweeg jou muis oor jou naam en kliek die “Profiel” knoppie. (Op jou selfoon, kliek op die menu bar bo regs om die “Profiel” opsie te kry.) 

Enige vrae? Laat ons weet by terugvoer@vryeweekblad.com of lees meer oor nuusbriewe op ons FAQs-bladsy.