Vrye Weekblad https://www.vryeweekblad.com Vrye Weekblad RSS af-ZA 2022 Vrye Weekblad. All rights reserved. Use of this site constitutes acceptance of our Terms and Conditions and Privacy Policy. 5 https://www.vryeweekblad.com/static/logo.png Vrye Weekblad https://www.vryeweekblad.com Read Vrye Weekblad Oor Kaunda se Speedo en die Bokke se game plan https://www.vryeweekblad.com/bulletins/2022-11-30-oor-kaunda-se-speedo-en-die-springbokke-se-game-plan-of-nie/ Wed, 30 Nov 2022 04:30:00 +0200 Lees oor E. coli en die Durbanse strande, en oor die drie wat ’n soms afvallige rugby-entoesias vasgenael gehou het. https://www.vryeweekblad.com/bulletins/2022-11-30-oor-kaunda-se-speedo-en-die-springbokke-se-game-plan-of-nie/ Oor globale leierskap en DIY in Duitsland https://www.vryeweekblad.com/bulletins/2022-11-29-oor-betogings-in-china-globale-leierskap-en-diy-in-duitsland/ Tue, 29 Nov 2022 04:30:00 +0200 Oor wat expats van SA mis, en die ánder virus waaroor Xinping eintlik bekommerd moet wees. https://www.vryeweekblad.com/bulletins/2022-11-29-oor-betogings-in-china-globale-leierskap-en-diy-in-duitsland/ Oor oorlog, Walus en ondermyning van die regbank https://www.vryeweekblad.com/bulletins/2022-11-28-oor-oorlog-janusz-walus-se-parool-en-ondermyning-van-die-regbank/ Mon, 28 Nov 2022 04:30:00 +0200 Die wêreld kan die oorlog in Oekraïne nie langer bekostig nie, en ANC-hoës steek die regbank in die rug. https://www.vryeweekblad.com/bulletins/2022-11-28-oor-oorlog-janusz-walus-se-parool-en-ondermyning-van-die-regbank/ Ierse troos in ’n tyd van amperse burgeroorlog https://www.vryeweekblad.com/bulletins/2022-11-27-die-bekendheid-van-ierland-in-1993-en-n-sa-op-die-rand-van-burgeroorlog/ Sun, 27 Nov 2022 04:30:00 +0200 Anneliese Burgess ontdek dagboeke uit haar jeug, deel 'n gedig, en doen 'n paar ander Sondag-aanbevelings. https://www.vryeweekblad.com/bulletins/2022-11-27-die-bekendheid-van-ierland-in-1993-en-n-sa-op-die-rand-van-burgeroorlog/ Soos in Katar, so ook in Nederland https://www.vryeweekblad.com/bulletins/2022-11-26-soos-in-katar-so-ook-in-nederland/ Sat, 26 Nov 2022 04:30:00 +0200 Die Nederlandse sokkerafrigter het dalk ’n groot mond, maar hy het gelyk oor die skynheiligheid van Westerse lande. https://www.vryeweekblad.com/bulletins/2022-11-26-soos-in-katar-so-ook-in-nederland/ Waaksaal van pyne en plesiere https://www.vryeweekblad.com/uitgawes/2022-11-25-vrydag-25-november-2022/ Fri, 25 Nov 2022 05:36:27 +0200 Klik op ‘LEES UITGAWE’ om alle artikels in die jongste uitgawe te sien of kry die hoogtepunte hier onder. https://www.vryeweekblad.com/uitgawes/2022-11-25-vrydag-25-november-2022/ Wie weet beter as lesers? https://www.vryeweekblad.com/boeke/2022-11-25-boeke-wie-weet-beter-as-lesers/ ANGELA TUCK Fri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200 Twee lesers, Tosca de Villiers en Igno van Niekerk, lewer resensies uit die boonste rak en wen elkeen ’n boek. https://www.vryeweekblad.com/boeke/2022-11-25-boeke-wie-weet-beter-as-lesers/ Sleutel sonder ’n slotsom https://www.vryeweekblad.com/boeke/2022-11-25-boeke-sleutel-sonder-n-slotsom/ ANGELA TUCK Fri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200 Ali Smith se Companion Piece is soos ’n veelkleurige mat of simfonie. Alles werk mee om die eindkunswerk te skep. https://www.vryeweekblad.com/boeke/2022-11-25-boeke-sleutel-sonder-n-slotsom/ Geen einde aan huishoudelike geweld nie https://www.vryeweekblad.com/boeke/2022-11-25-boeke-geen-einde-aan-huishoudelike-geweld-nie/ ANGELA TUCK Fri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200 Colleen Hoover is geen literêre reus nie, maar sy kan ’n storie vertel. https://www.vryeweekblad.com/boeke/2022-11-25-boeke-geen-einde-aan-huishoudelike-geweld-nie/ ’n Vrotsige vryery wat lelik skeefloop https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2022-11-25-n-vrotsige-vryery-wat-lelik-skeefloop/ ANGELA TUCK Fri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200 Sommige van ons 44 lesers begin nou saamgesels en gou gaan ons ’n hond uit ’n bos praat en die hoender ruk. https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2022-11-25-n-vrotsige-vryery-wat-lelik-skeefloop/ Pussy Riot, Putin en die Slawiese siel https://www.vryeweekblad.com/boeke/2022-11-25-boeke-pussy-riot-putin-en-die-slawiese-siel/ ANGELA TUCK Fri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200 Oor Masha Gessen, die uitgesproke Russies-Amerikaanse joernalis, aktivis en skrywer. https://www.vryeweekblad.com/boeke/2022-11-25-boeke-pussy-riot-putin-en-die-slawiese-siel/ China laat ’n suikerbek verlang https://www.vryeweekblad.com/lewenstyl-en-kos/2022-11-25-china-laat-n-suikerbek-verlang/ ANGELA TUCK Fri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200 Ons weet vrugte is beter as fyn suiker, maar ai ... https://www.vryeweekblad.com/lewenstyl-en-kos/2022-11-25-china-laat-n-suikerbek-verlang/ Hou jou kloue van my warm knoppie af! https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2022-11-25-hou-jou-kloue-van-my-warm-knoppie-af/ ANGELA TUCK Fri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200 Hy voel geweld hoort op die sportveld tuis, nie in die regte lewe nie. Dié is pynlik genoeg. https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2022-11-25-hou-jou-kloue-van-my-warm-knoppie-af/ ’n Stortvloed van nuwe publikasies https://www.vryeweekblad.com/boeke/2022-11-25-boeke-n-stortvloed-van-nuwe-publikasies/ ANGELA TUCK Fri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200 Ons belese neus in die boeke bekyk die jongste aanbiedings van oraloor. https://www.vryeweekblad.com/boeke/2022-11-25-boeke-n-stortvloed-van-nuwe-publikasies/ 15 vrae aan Azille Coetzee https://www.vryeweekblad.com/lewenstyl-en-kos/2022-11-25-15-vrae-aan-azille-coetzee/ ANGELA TUCK Noodsaaklike dinge op Azille se bedkassie. Fri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200 Dinge wat jy nie van hierdie filosoof/skrywer geweet het nie. https://www.vryeweekblad.com/lewenstyl-en-kos/2022-11-25-15-vrae-aan-azille-coetzee/ 100 jaar van geheime oorloë teen die Ndebele https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2022-11-25-100-jaar-van-geheime-oorlo-teen-die-ndebele/ ANGELA TUCK Fri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200 In die 80’s het die Veiligheidspolisie en KwaNdebele-regering ’n klandestiene veldtog teen die koningshuis geloods. https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2022-11-25-100-jaar-van-geheime-oorlo-teen-die-ndebele/ Hoe om Afrikaans te laat oorleef https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2022-11-25-hoe-om-afrikaans-te-laat-oorleef/ ANGELA TUCK Fri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200 Die grootste gevaar vir ’n betreklike klein taal is die geleidelike taalverskuiwing na ’n wêreldtaal soos Engels. https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2022-11-25-hoe-om-afrikaans-te-laat-oorleef/ Maksimum Max maak skoonskip https://www.vryeweekblad.com/lewenstyl-en-kos/2022-11-25-maksimum-max-maak-skoonskip/ ANGELA TUCK Fri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200 Oor F1 se revolusionêre regulasieveranderings en ’n tweede wêreldtitel vir die Belg. https://www.vryeweekblad.com/lewenstyl-en-kos/2022-11-25-maksimum-max-maak-skoonskip/ Cellphones dial up patriarchy https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2022-11-25-cellphones-dial-up-patriarchy/ JEFF RANKIN Fri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200 Cellphones reinforce the patriarchy that makes young South African women vulnerable to violence and coercion. https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2022-11-25-cellphones-dial-up-patriarchy/ Afrikaans, Maties en ’n love-hate-verhouding https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2022-11-25-afrikaans-stellenbosch-en-n-love-haterige-warm-patat/ ANGELA TUCK Fri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200 Die Stellenbosch-storie is moeilik en deurmekaar. Carsten Rasch het heel Sondag daarmee gesit. https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2022-11-25-afrikaans-stellenbosch-en-n-love-haterige-warm-patat/ Gewildheid maak nie die leier https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2022-11-25-is-gewildheid-genoeg-cyril/ ANGELA TUCK Fri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200 Sy ongekende gewildheid het Ramaphosa die afgelope 30 jaar gedra, maar sal dit ná Nasrec 2022 steeds genoeg wees? https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2022-11-25-is-gewildheid-genoeg-cyril/ Op die wipplank van pyn en plesier https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2022-11-25-dopamien-die-wetenskap-van-begeerte-en-die-wipplank-in-ons-brein/ ANGELA TUCK Fri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200 Anna Lembke se nuwe boek verduidelik die rol van dopamien in ons verslaafde wêreld. https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2022-11-25-dopamien-die-wetenskap-van-begeerte-en-die-wipplank-in-ons-brein/ Die spookstorie van Tencent https://www.vryeweekblad.com/ekonomie-en-geldsake/2022-11-25-die-spookstorie-van-tencent/ JEFF RANKIN Fri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200 Die storie wat ’n Suid-Afrikaanse belegger die koudste rillings behoort te gee, is in ’n niefiksieboek oor China. https://www.vryeweekblad.com/ekonomie-en-geldsake/2022-11-25-die-spookstorie-van-tencent/ Die 44ste verhaal oor Afrikaans https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2022-11-25-die-44ste-verhaal-oor-afrikaans/ ANGELA TUCK Fri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200 Wat ’n ironie dat Afrikaans in al haar gedaantes juis in ’n Engelse omgewing wys sy’s ’n vrou wat kan. https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2022-11-25-die-44ste-verhaal-oor-afrikaans/ Kuberbedrog in die hoogste rat https://www.vryeweekblad.com/ekonomie-en-geldsake/2022-11-25-fransie-en-die-foksombende/ ANGELA TUCK Fri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200 Die storie van ’n belegger wat net vrae en verwyte oor het nadat sy veel meer as haar spaargeld verloor het. https://www.vryeweekblad.com/ekonomie-en-geldsake/2022-11-25-fransie-en-die-foksombende/ O, hoe het die RET-helde geval https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2022-11-25-politieke-notaboek-o-hoe-het-die-ret-helde-geval/ ANGELA TUCK Fri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200 Wie nié die topses-paal gehaal het nie, en die ontmoeting tussen die Britse koning en Cyril Rama-fauza. https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2022-11-25-politieke-notaboek-o-hoe-het-die-ret-helde-geval/ Marokko se ekonomiese groei kom uit ’n fliek https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2022-11-25-marokko-se-fortuin-is-iets-uit-hollywood/ ANGELA TUCK Fri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200 Die internasionale filmbedryf het die afgelope dekades onverwags ’n groot bron van inkomste vir Marokko geword. https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2022-11-25-marokko-se-fortuin-is-iets-uit-hollywood/ Pop-up-spietkops help my om hier te bly https://www.vryeweekblad.com/klubhuis/2022-11-25-klubhuis-pop-up-spietkops-help-my-om-hier-te-bly/ ANGELA TUCK Fri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200 My jongste diamant van hoop het so ’n jaar gelede amper oornag by ons opgepop: ons eie plaaslike pop-up-spietkops. https://www.vryeweekblad.com/klubhuis/2022-11-25-klubhuis-pop-up-spietkops-help-my-om-hier-te-bly/ Verpleegdienste op die rand van ’n afgrond https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2022-11-25-verpleegdienste-op-die-rand-van-n-afgrond/ ANGELA TUCK Fri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200 SA se enorme tekort aan verpleegkundiges maak ’n siek grap van die beoogde nasionale gesondheidsversekering. https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2022-11-25-verpleegdienste-op-die-rand-van-n-afgrond/ Hangwang-potentate en skynheiligheid in Katar https://www.vryeweekblad.com/lewenstyl-en-kos/2022-11-25-leedvermaak-hangwang-potentate-en-skynheiligheid-in-katar/ ANGELA TUCK Fri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200 Die sokkerwêreldbeker in Katar kom teen 'n prys. https://www.vryeweekblad.com/lewenstyl-en-kos/2022-11-25-leedvermaak-hangwang-potentate-en-skynheiligheid-in-katar/