Vrye Weekblad
https://www.vryeweekblad.com
Vrye Weekblad RSSaf-ZA2022 Vrye Weekblad. All rights reserved. Use of this site constitutes acceptance of our Terms and Conditions and Privacy Policy.5https://www.vryeweekblad.com/static/logo.pngVrye Weekblad
https://www.vryeweekblad.com
Read Vrye WeekbladOor Kaunda se Speedo en die Bokke se game plan
https://www.vryeweekblad.com/bulletins/2022-11-30-oor-kaunda-se-speedo-en-die-springbokke-se-game-plan-of-nie/
Wed, 30 Nov 2022 04:30:00 +0200Lees oor E. coli en die Durbanse strande, en oor die drie wat ’n soms afvallige rugby-entoesias vasgenael gehou het.https://www.vryeweekblad.com/bulletins/2022-11-30-oor-kaunda-se-speedo-en-die-springbokke-se-game-plan-of-nie/Oor globale leierskap en DIY in Duitsland
https://www.vryeweekblad.com/bulletins/2022-11-29-oor-betogings-in-china-globale-leierskap-en-diy-in-duitsland/
Tue, 29 Nov 2022 04:30:00 +0200Oor wat expats van SA mis, en die ánder virus waaroor Xinping eintlik bekommerd moet wees.https://www.vryeweekblad.com/bulletins/2022-11-29-oor-betogings-in-china-globale-leierskap-en-diy-in-duitsland/Oor oorlog, Walus en ondermyning van die regbank
https://www.vryeweekblad.com/bulletins/2022-11-28-oor-oorlog-janusz-walus-se-parool-en-ondermyning-van-die-regbank/
Mon, 28 Nov 2022 04:30:00 +0200Die wêreld kan die oorlog in Oekraïne nie langer bekostig nie, en ANC-hoës steek die regbank in die rug.https://www.vryeweekblad.com/bulletins/2022-11-28-oor-oorlog-janusz-walus-se-parool-en-ondermyning-van-die-regbank/Ierse troos in ’n tyd van amperse burgeroorlog
https://www.vryeweekblad.com/bulletins/2022-11-27-die-bekendheid-van-ierland-in-1993-en-n-sa-op-die-rand-van-burgeroorlog/
Sun, 27 Nov 2022 04:30:00 +0200Anneliese Burgess ontdek dagboeke uit haar jeug, deel 'n gedig, en doen 'n paar ander Sondag-aanbevelings.https://www.vryeweekblad.com/bulletins/2022-11-27-die-bekendheid-van-ierland-in-1993-en-n-sa-op-die-rand-van-burgeroorlog/Soos in Katar, so ook in Nederland
https://www.vryeweekblad.com/bulletins/2022-11-26-soos-in-katar-so-ook-in-nederland/
Sat, 26 Nov 2022 04:30:00 +0200Die Nederlandse sokkerafrigter het dalk ’n groot mond, maar hy het gelyk oor die skynheiligheid van Westerse lande.https://www.vryeweekblad.com/bulletins/2022-11-26-soos-in-katar-so-ook-in-nederland/Waaksaal van pyne en plesiere
https://www.vryeweekblad.com/uitgawes/2022-11-25-vrydag-25-november-2022/
Fri, 25 Nov 2022 05:36:27 +0200Klik op ‘LEES UITGAWE’ om alle artikels in die jongste uitgawe te sien of kry die hoogtepunte hier onder.https://www.vryeweekblad.com/uitgawes/2022-11-25-vrydag-25-november-2022/Wie weet beter as lesers?
https://www.vryeweekblad.com/boeke/2022-11-25-boeke-wie-weet-beter-as-lesers/
ANGELA TUCKFri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200Twee lesers, Tosca de Villiers en Igno van Niekerk, lewer resensies uit die boonste rak en wen elkeen ’n boek.https://www.vryeweekblad.com/boeke/2022-11-25-boeke-wie-weet-beter-as-lesers/Sleutel sonder ’n slotsom
https://www.vryeweekblad.com/boeke/2022-11-25-boeke-sleutel-sonder-n-slotsom/
ANGELA TUCKFri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200Ali Smith se Companion Piece is soos ’n veelkleurige mat of simfonie. Alles werk mee om die eindkunswerk te skep.https://www.vryeweekblad.com/boeke/2022-11-25-boeke-sleutel-sonder-n-slotsom/Geen einde aan huishoudelike geweld nie
https://www.vryeweekblad.com/boeke/2022-11-25-boeke-geen-einde-aan-huishoudelike-geweld-nie/
ANGELA TUCKFri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200Colleen Hoover is geen literêre reus nie, maar sy kan ’n storie vertel.https://www.vryeweekblad.com/boeke/2022-11-25-boeke-geen-einde-aan-huishoudelike-geweld-nie/’n Vrotsige vryery wat lelik skeefloop
https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2022-11-25-n-vrotsige-vryery-wat-lelik-skeefloop/
ANGELA TUCKFri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200Sommige van ons 44 lesers begin nou saamgesels en gou gaan ons ’n hond uit ’n bos praat en die hoender ruk.https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2022-11-25-n-vrotsige-vryery-wat-lelik-skeefloop/Pussy Riot, Putin en die Slawiese siel
https://www.vryeweekblad.com/boeke/2022-11-25-boeke-pussy-riot-putin-en-die-slawiese-siel/
ANGELA TUCKFri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200Oor Masha Gessen, die uitgesproke Russies-Amerikaanse joernalis, aktivis en skrywer.https://www.vryeweekblad.com/boeke/2022-11-25-boeke-pussy-riot-putin-en-die-slawiese-siel/China laat ’n suikerbek verlang
https://www.vryeweekblad.com/lewenstyl-en-kos/2022-11-25-china-laat-n-suikerbek-verlang/
ANGELA TUCKFri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200Ons weet vrugte is beter as fyn suiker, maar ai ...https://www.vryeweekblad.com/lewenstyl-en-kos/2022-11-25-china-laat-n-suikerbek-verlang/Hou jou kloue van my warm knoppie af!
https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2022-11-25-hou-jou-kloue-van-my-warm-knoppie-af/
ANGELA TUCKFri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200Hy voel geweld hoort op die sportveld tuis, nie in die regte lewe nie. Dié is pynlik genoeg.https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2022-11-25-hou-jou-kloue-van-my-warm-knoppie-af/’n Stortvloed van nuwe publikasies
https://www.vryeweekblad.com/boeke/2022-11-25-boeke-n-stortvloed-van-nuwe-publikasies/
ANGELA TUCKFri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200Ons belese neus in die boeke bekyk die jongste aanbiedings van oraloor.https://www.vryeweekblad.com/boeke/2022-11-25-boeke-n-stortvloed-van-nuwe-publikasies/15 vrae aan Azille Coetzee
https://www.vryeweekblad.com/lewenstyl-en-kos/2022-11-25-15-vrae-aan-azille-coetzee/
ANGELA TUCKNoodsaaklike dinge op Azille se bedkassie.Fri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200Dinge wat jy nie van hierdie filosoof/skrywer geweet het nie.https://www.vryeweekblad.com/lewenstyl-en-kos/2022-11-25-15-vrae-aan-azille-coetzee/100 jaar van geheime oorloë teen die Ndebele
https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2022-11-25-100-jaar-van-geheime-oorlo-teen-die-ndebele/
ANGELA TUCKFri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200In die 80’s het die Veiligheidspolisie en KwaNdebele-regering ’n klandestiene veldtog teen die koningshuis geloods.https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2022-11-25-100-jaar-van-geheime-oorlo-teen-die-ndebele/Hoe om Afrikaans te laat oorleef
https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2022-11-25-hoe-om-afrikaans-te-laat-oorleef/
ANGELA TUCKFri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200Die grootste gevaar vir ’n betreklike klein taal is die geleidelike taalverskuiwing na ’n wêreldtaal soos Engels.https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2022-11-25-hoe-om-afrikaans-te-laat-oorleef/Maksimum Max maak skoonskip
https://www.vryeweekblad.com/lewenstyl-en-kos/2022-11-25-maksimum-max-maak-skoonskip/
ANGELA TUCKFri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200Oor F1 se revolusionêre regulasieveranderings en ’n tweede wêreldtitel vir die Belg.https://www.vryeweekblad.com/lewenstyl-en-kos/2022-11-25-maksimum-max-maak-skoonskip/Cellphones dial up patriarchy
https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2022-11-25-cellphones-dial-up-patriarchy/
JEFF RANKINFri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200Cellphones reinforce the patriarchy that makes young South African women vulnerable to violence and coercion.https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2022-11-25-cellphones-dial-up-patriarchy/Afrikaans, Maties en ’n love-hate-verhouding
https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2022-11-25-afrikaans-stellenbosch-en-n-love-haterige-warm-patat/
ANGELA TUCKFri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200Die Stellenbosch-storie is moeilik en deurmekaar. Carsten Rasch het heel Sondag daarmee gesit.https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2022-11-25-afrikaans-stellenbosch-en-n-love-haterige-warm-patat/Gewildheid maak nie die leier
https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2022-11-25-is-gewildheid-genoeg-cyril/
ANGELA TUCKFri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200Sy ongekende gewildheid het Ramaphosa die afgelope 30 jaar gedra, maar sal dit ná Nasrec 2022 steeds genoeg wees?https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2022-11-25-is-gewildheid-genoeg-cyril/Op die wipplank van pyn en plesier
https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2022-11-25-dopamien-die-wetenskap-van-begeerte-en-die-wipplank-in-ons-brein/
ANGELA TUCKFri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200Anna Lembke se nuwe boek verduidelik die rol van dopamien in ons verslaafde wêreld.https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2022-11-25-dopamien-die-wetenskap-van-begeerte-en-die-wipplank-in-ons-brein/Die spookstorie van Tencent
https://www.vryeweekblad.com/ekonomie-en-geldsake/2022-11-25-die-spookstorie-van-tencent/
JEFF RANKINFri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200Die storie wat ’n Suid-Afrikaanse belegger die koudste rillings behoort te gee, is in ’n niefiksieboek oor China.https://www.vryeweekblad.com/ekonomie-en-geldsake/2022-11-25-die-spookstorie-van-tencent/Die 44ste verhaal oor Afrikaans
https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2022-11-25-die-44ste-verhaal-oor-afrikaans/
ANGELA TUCKFri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200Wat ’n ironie dat Afrikaans in al haar gedaantes juis in ’n Engelse omgewing wys sy’s ’n vrou wat kan.https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2022-11-25-die-44ste-verhaal-oor-afrikaans/Kuberbedrog in die hoogste rat
https://www.vryeweekblad.com/ekonomie-en-geldsake/2022-11-25-fransie-en-die-foksombende/
ANGELA TUCKFri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200Die storie van ’n belegger wat net vrae en verwyte oor het nadat sy veel meer as haar spaargeld verloor het.https://www.vryeweekblad.com/ekonomie-en-geldsake/2022-11-25-fransie-en-die-foksombende/O, hoe het die RET-helde geval
https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2022-11-25-politieke-notaboek-o-hoe-het-die-ret-helde-geval/
ANGELA TUCKFri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200Wie nié die topses-paal gehaal het nie, en die ontmoeting tussen die Britse koning en Cyril Rama-fauza.https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2022-11-25-politieke-notaboek-o-hoe-het-die-ret-helde-geval/Marokko se ekonomiese groei kom uit ’n fliek
https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2022-11-25-marokko-se-fortuin-is-iets-uit-hollywood/
ANGELA TUCKFri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200Die internasionale filmbedryf het die afgelope dekades onverwags ’n groot bron van inkomste vir Marokko geword.https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2022-11-25-marokko-se-fortuin-is-iets-uit-hollywood/Pop-up-spietkops help my om hier te bly
https://www.vryeweekblad.com/klubhuis/2022-11-25-klubhuis-pop-up-spietkops-help-my-om-hier-te-bly/
ANGELA TUCKFri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200My jongste diamant van hoop het so ’n jaar gelede amper oornag by ons opgepop: ons eie plaaslike pop-up-spietkops.https://www.vryeweekblad.com/klubhuis/2022-11-25-klubhuis-pop-up-spietkops-help-my-om-hier-te-bly/Verpleegdienste op die rand van ’n afgrond
https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2022-11-25-verpleegdienste-op-die-rand-van-n-afgrond/
ANGELA TUCKFri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200SA se enorme tekort aan verpleegkundiges maak ’n siek grap van die beoogde nasionale gesondheidsversekering.https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2022-11-25-verpleegdienste-op-die-rand-van-n-afgrond/Hangwang-potentate en skynheiligheid in Katar
https://www.vryeweekblad.com/lewenstyl-en-kos/2022-11-25-leedvermaak-hangwang-potentate-en-skynheiligheid-in-katar/
ANGELA TUCKFri, 25 Nov 2022 04:30:00 +0200Die sokkerwêreldbeker in Katar kom teen 'n prys.https://www.vryeweekblad.com/lewenstyl-en-kos/2022-11-25-leedvermaak-hangwang-potentate-en-skynheiligheid-in-katar/