Vrydag 5 April 2019

Spesiale verslag: Wat het van die wapentuig geword?

Nuus & Politiek
Gratis

Wapenskandaal: Hiér lê die wortels van staatskaping

Die massiewe wapentransaksie van 1996 was die begin van staatskaping in die nuwe Suid-Afrika

Nuus & Politiek
Gratis

Die meeste bote en vliegtuie is nie meer in diens nie ...

Die meeste van die wapentuig wat in 1996 aangekoop is, is óf in die werkswinkel, op die skrootwerf óf aan die oproes

25 jaar later

Nuus & Politiek
Gratis

Die lewende dooies van Rwanda

Jacques Pauw keer terug na Rwanda en die onheil van die volksmoord 25 jaar gelede

In die leeukuil

Nuus & Politiek
Gratis

Cyril se dans met die jakkalse en adders

Die insluiting van soveel skelms, staatskapers en Gupta-handpoppe op die ANC se lys van kandidate in 2019 beteken dat ...

Nuus & Politiek
Gratis

Brexit: Wat de hel?

Die Brexit-warboel is 'n goeie herinnering dat die politiek nêrens maanskyn en rose is nie

8 MEI BLIKSEM!

Menings & Debat
Gratis

Sterk of swak ANC: Wat die verkiesing vir SA gaan beteken

Kan Cyril Ramaphosa se gewildheid Jacob Zuma se skandes troef? Een ding is seker: 8 Mei 2019 is dié kritieke ...

GISTER IS 'n ANDER LAND

Menings & Debat
Gratis

Onse lywe is vry, maar onse harte klou aan ’n ander tyd

Anastasia de Vries skryf oor die geding met onthou en vergeet

Menings & Debat
Gratis

Amandelboomgrense

Vandag, presies 367 jaar gelede, het Jan van Riebeeck se vloot Tafelbaai binnegevaar. Jeremy Vearey onthou

Eiendom en sake

Menings & Debat
Gratis

Munisipaliteite melk gapings in die wet

Die parlement faal grond- en eiendomsbesitters deur wetgewing voor te skryf wat ‘herverdeling' en ‘regstelling' bo ...

Ekonomie & Geldsake
Gratis

Die babelas van die brouerye

Die wêreld se grootste brouery, AB InBev, het 'n babelas in Suid-Afrika opgetel

Lekker swem in die firepool

Menings & Debat
Gratis

Moet ons eerder soos Jacob as soos Jakob bid?

Terwyl Jacob Zuma in sy firepool float, wonder Virginia Keppler hoe sy die pot aan die kook moet hou

Kuns en reis

Mense & Kultuur
Gratis

Irma Stern en die naamlose vroue

Kuns se naamlose vroue spreek van ironiese feministiese blindheid, skryf Melvin Minnaar

Mense & Kultuur
Gratis

Om die geskiedenis raak te drink

Hy verkies om ʼn land deur sy ou, tradisionele kroeë te leer ken, sê Jacques Pauw

Uit ons nuusbulletin

Hierdie artikel is reeds voor ons eerste uitgawe per e-pos aan ons lesers gestuur

Nuus & Politiek
Gratis

Ek en Ferdi Barnard

Die bisarre verhouding tussen Jacques Pauw en Ferdi Barnard, ’n Rambo-agtige skobbejak wat soos ’n skim beweeg het ...

X