Vrydag 3 Mei 2019

Verkiesing 2019

Nuus & Politiek
Gratis

Dis die Cyril-verkiesing. Of is dit die EFF-verkiesing?

Die persoon en simboliek van die president staan sentraal in ons algemene verkiesing, skryf Max du Preez

Konkelaars en twyfelaars

Nuus & Politiek
Gratis

Die staatsaanklaers was die hart van die hoer

'n Verstommende verhaal ontvou voor die Zondo-kommissie, skryf Jacques Pauw

Nuus & Politiek
Gratis

Tussen bangmaaktaktiek en ras-retoriek

Die regerende party is korrup en onbevoeg, skryf Jonathan Jansen. Vir wie stem mens nou?

SKELMSTREKE

Vrye Denker
Gratis

BROLLOKS & BITTERGAL | Nie ’n rogue unit, dis rogue...

Oor die Iqbal in die drinkwater, die Al Capone-strategie en vryheid-van-spraak-wanneer-dit-ons-pas

WAAR DAAR ROOK IS

Nuus & Politiek
Gratis

Kaapse treine: Dis spoorlog! Waarom rol koppe nie?

Dit is oorlog op die spore in Kaapstad, skryf Sonja Carstens. Hoekom rol geen koppe nie?

DIE NUWE GIER

Vrye Tyd
Gratis

Dis e-bloed wat vloei, maar dis regte sweet wat tap...

Dwelms, opkikkers, rassisme en matelose geweld ... ja, e-sport het alles wat “regte” sport het, skryf Louis de Villiers

KOS, WYN, DORPE

Mense & Kultuur
Gratis

Dis (soms darem ook) hemel op die platteland

Inkommers op klein Karoo-dorpies kry nie noodwendig warm skons van die bure wanneer hulle intrek nie, skryf Madeleine Barnard

STANDPUNTE

Vrye Denker
Gratis

Die haatsmouse van populisme

'n Mens se temperatuur skiet maklik die hoogte in as jy na opswepers soos Andile Mngxitama, Julius Malema, en die...

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Kom ons span die natuur in teen klimaat se aanslag!

Ons kan natuurlike “lugsakke” in ons woonbuurte inbou, skryf Leonie Joubert

PLANTE

Vrye Tyd
Gratis

Daar is ’n bietjie tannie in elke steggie

Almal wil 'n stukkie hê, want 'n steggie kom altyd met 'n storie, skryf Hannes Loubser

OP DIE PLANKE

Mense & Kultuur
Gratis

Teater: have Mercy, hier’s Kannemeyer!

Almal moet Mercy Kannemeyer se verwerking van Ons is nie almal so nie sien, skryf Michèle Meyer