Vrydag 10 Mei 2019

CYRIL, LEI ONS ...

Nuus & Politiek

Wegbly-kiesers laat stilstuipe oor ANC neerdaal

Die ANC is van moeg na moedleoos, skryf Piet Croucamp

Menings & Debat

Ons soek nie ’n Salomo nie, Cyril, ons soek ’n Moses

Die middelgrond het gehou. Dit is 'n goeie voorteken vir stabiliteit in Suid-Afrika, skryf Max du Preez

WIE ONS IS, WAAR ONS IS

Mense & Kultuur

Moedersdag: die kinders stuur groete

Dankie en totsiens. My asem, my slagaar. Vier skrywers praat oor hulle ma's

Lewenstyl & Kos

Goeiemôre, Viëtnam!

In Viëtnam het Marita van der Vyver van die mooiste natuurskoon en beste kos in die wêreld ervaar

SINDIKAAT IN SA

Nuus & Politiek

Só het dwelmbaronne in ‘maklike en veilige’ SA baljaar

Internasionale sindikate het oor die jare "tonne en tonne" dwelms vervoer na Suid-Afrika, berig Jaques Pauw.

SÓ SÊ DIE MENSE

Menings & Debat

Die pastoor is spuls en Julius is op die etenstafel

Só sê die mense hierdie week ... want feite is vreemder as fiksie

DAGGA EN DINOS

Lewenstyl & Kos

’n Spyskaart vol zol in die Sandton-apteek

Deesdae skiet daggakafees oral in Johannesburg op, skryf Jessica Pitchford

Wetenskap & Tegnologie

Nuut ontdekte fossiele(tjies) wys evolusieproses

Nie alle dinosourusse was reuse nie skryf Elsabé Brits

STEM UIT DIE HART

Menings & Debat

As ons nie mekaar kan wees nie, is ons verlore

Sal ons ooit op prinse en politici kan vertrou, vra Anastasia de Vries

EEN MET DIE NATUUR

Gesondheid & Omgewing

Fietsry is die nuwe gholf

Fietsry - veral bergfietsry - groei geweldig in gewildheid, skryf Peter van Kets

SUID-AFRIKANER IN DIE BUITELAND

Lewenstyl & Kos

Wildewragtig-renjaer Jody Scheckter boer sta-a-a-adig ...

Jody Scheckter is deesdae die baas van kaas, skryf Adri Kotzé

KANEEL EN KLUITJIES

Lewenstyl & Kos

My ouma in kaneel

Die kunstenaar Henk Serfontein skryf oor die magiese melkterte van sy ouma van Sunnyside

DIE LAND

Dié land kan julle maar hou

Menings & Debat

Dié land kan julle maar hou

In die “Die Land ” word die plaas as ʼn soort mitiese en geromantiseerde plek teenoor uitgebeeld, sê Cas Wepener

X