Vrydag 17 Mei 2019

IN die Spinnekop SE WEB

Nuus & Politiek
Gratis

Die staatskaper-genie in die skadu’s

Salim Aziz Essa is die spinnekop in die middel van die staatskapingsweb, skryf Jacques Pauw

Ondersoeke

Nuus & Politiek
Gratis

Die lang wanhoop: Suid-Afrika se vergete gyselaars

Dit is 'n hele bedryf - geld in ruil vir 'n lewe, skryf Erika Gibson

Daagliks
Gratis

Transitorooftogte: die virus muteer wéér

Moenie dink transitorooftogte se tjank is afgetrap nie, waarsku Anneliese Burgess

BAANBREKER

Nuus & Politiek
Gratis

Rabada: Op koers om die geskiedenisboeke te herskryf

Suid-Afrika het in Kagiso Rabada 'n krieketspeler wie se briljantheid in dieselfde asem as legendes soos 'n Tiger...

DIE OORSPRONKLIKE ROOI BERET

Meer as net 'n rooi beret en 'n gebalde vuis

Nuus & Politiek
Gratis

Meer as net ’n rooi beret en ’n gebalde vuis

Die EFF se belangrikste rolmodel is “die Ché Guevara van Afrika”, skryf Max du Preez

HOE PAS ONS IN?

Mense & Kultuur
Gratis

Nampo: vrou soek ’n boer

Michèle Meyer woon die jaarlikse Nampo-Oesdag in Bothaville by

Vrye Denker
Gratis

Die versugtinge van ’n ou aspirant-libtert

Madeleine Barnard skryf oor haar lewe as 'n reënboog-libtert

OM MENS TE WEES

Nuus & Politiek
Gratis

Op die slagveld van die onderhoudshof

Die stelsel waarvolgens onderhoud ná ʼn egskeiding geëis kan word, is geneig om vroue te straf, maar dit is die...

Vrye Tyd
Gratis

Oudword: meer as botoks, inkontinensie, en die demensiemonster

Ouderdomsdiskriminasie skep ’n drogbeeld, skryf Rayne Stroebel

DIE KUUR

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Magic mushrooms – gesondheid!

Psilosibien kan heel moontlik ingespan word in die behandeling van depressie en verslawing, skryf Leonie Joubert

DIS MUSIEK, BRU

Mense & Kultuur
Gratis

Spoegwolf: pyn en trane in die Bosch

Karl Kemp skryf oor die drif van Spoegwolf

Mense & Kultuur
Gratis

Die dag toe Willie met ’n ‘bang’ geland het

Carsten Rasch skryf oor jol, zol en rock en roll

SJOKOLADE, SAFFRAAN EN SIELSKOS

Vrye Tyd
Gratis

Wat die kat weet van saffraan

As jou hand te swaar is, kan speserye jou 'n duur les leer, skryf Nettie Pikeur

Vrye Tyd
Gratis

Waar sal my kos vandaan kom?

WAT NOU?

Nuus & Politiek
Gratis

Bose Brasiliane sny plaaslike markte se keel af, sê...

Wat presies steek agter die groot onsteltenis van hoenderboere? Yolandi Groenewald probeer agter die kap van die byl kom

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Die reuse-stryd teen piepklein plastiekkorrels

Mikroplastiek hou 'n groot gevaar vir die omgewing in, skryf Henk Bouwman

UIT 'N ATLEET SE PERSPEKTIEF

Vrye Denker
Gratis

Caster: wat voel jy as jy na hierdie foto kyk?

Kim van Kets voel diep onstig oor die Caster Semenya-situasie

HUISKOOP IS NIE PERDEKOOP NIE

Vrye Tyd
Gratis

Portugal en Griekeland: op reis na ’n huis

Annelize Visser soek 'n huis in Portugal

MENINGSPEILING: HOEVEEL WIL JY BETAAL VIR VRYE WEEKBLAD?

Vrye Denker
Gratis

Deel jou mening en wen gratis toegang tot Vrye Weekblad

Drie lesers kan elk drie maande gratis toegang tot Vrye Weekblad wen.