Vrydag 2 Augustus 2019

ONS IS IN DIE *$%

Nuus & Politiek
Gratis

Gerugte van ’n ander soort lente

SA is by 'n punt waar doemprofesieë van 'n Arabiese Lente nie meer absurd is nie, skryf Max du Preez

GROND

Nuus & Politiek
Gratis

Grondhervorming: Boere maak self ’n plan

Boere wil nou self inspring om grondhervorming te laat werk.

Nuus & Politiek
Gratis

Grondverslag: Tussen die duiwel en die diep blou see . . .

Piet Croucamp neem die onlangse grondverslag in oënskou

GEE ONS KRAG

Nuus & Politiek

Drie maniere waarop Mkhwebane se kop kan rol

Erika Gibson bekyk die moontlike maniere waarop die openbare beskermer uit haar pos verwyder kan word.

Vrye Denker

Eskom in ’n doodspiraal

Nuus & Politiek

Tabakgeld: oorlog, korrupsie en staatskaping

WELPIE-SELFIES EN OLLIE-BOLLIE 

Gesondheid & Omgewing

Simba-sindroom dalk doodskoot vir SA leeus

Bewaringskenners vrees vir die negatiewe impak wat The Lion King kan hê, skryf Liryn de Jager

Gesondheid & Omgewing

Jong Zimbabwe-olifante aan China gesmous

In Zimbabwe wag 30 jong olifante al amper 6 maande om aan China gesmous te word, skryf Peta Thornycroft

WORTELS

Vrye Denker

Die verhaal van die wyse Johannes Masilela

Hul Hoëveldse plaas is die tuiste van die Masilelas en die Horns, en hulle leer by mekaar, skryf Jan Horn

SPESIALE VERSLAG

Nuus & Politiek

Die uitdagende werklikheid van transgender mense

Twee mense deel hul verhale van transisie en swaarkry, maar ook hoop en liefde met Elsabé Brits

Gesondheid & Omgewing

‘In die verkeerde liggaam gebore’

Wat dit beteken om transgender te wees – mediese en sielkundekenners verduidelik

PADLANGS

Mense & Kultuur
Gratis

Matjiesfonteinse Jimmy en Johnny

Die eens wêreldberoemde Victoriaanse spa is nou Johnny Theunissen se verhoog vir musiek en stories.

FENOMENAAL

Mense & Kultuur

Bernal maak geskiedenis in Tour de France

Die jongste wenner nóg in dié fietstoer is nou Colombia se nuutste held

PROE, LUISTER, VOEL

Vrye Tyd

Hoe geskiedenis en frikkadelle rol

Frederik de Jager praat vleis - en 'n worsvormige frikkadel wat die draer van yslike geskiedenis is

Mense & Kultuur

Pamina Vermaak se playlist

Mense & Kultuur

Soos familie: Tolke en tussengangers

BOEKE

Mense & Kultuur

Die vergeldingskrimi kry sy dag

Jonathan Amid het 'n spesmaas oor hoekom jy al hoe meer misdaadfiksie lees

Mense & Kultuur

Fees van die ongeleesdes

Daar moet te alle tye stapels ongelese boeke in haar onmiddellike omgewing wees, skryf Deborah Steinmair

IN MEMORIAM

Mense & Kultuur
Gratis

Vaarwel, Master Harold, vaarwel

Haar woordvriend is weg, skryf Marita van der Vyver in 'n huldeblyk aan Harry Kalmer

Mense & Kultuur

Harry Kalmer: literêre argeoloog

Kalmer se romans spreek van 'n gedeelde menslikheid, skryf Andries Bezuidenhout

HOOG IN DIE TAKKE

Gesondheid & Omgewing

Ons oeroupas en -oumas was daXab-koppe

Dagga word al baie eeue lank in Suid-Afrika gebruik, skryf Max du Preez

FAMILIESAKE

Soos familie: Tolke en tussengangerss

Mense & Kultuur

Soos familie: Tolke en tussengangers

Vir joernalis Sam Mathe sny 'n boek oor stedelike huiswerkers na aan die been