Vrydag 16 Augustus 2019

OP DIE MESPUNT

Nuus & Politiek
Gratis

Skokterapie kom om ineenstorting in SA te keer

Die regering is vasbeslote om 'n reddingsboei van die Internasionale Monetêre Fonds te vermy, skryf Max du Preez

SIEK EN SAT

Nuus & Politiek

Regering se gesondheidsplanne hou almal in die duister

Wat presies behels die nuwe NGV-wetsontwerp, vra Tamar Kahn

Nuus & Politiek

NGV: Goeie idee, maar ...

Kan die regering die NGV-fonds op die been bring en doeltreffend bestuur, vra Anneliese Burgess

JAPAN 2019

Nuus & Politiek
Gratis

Wêreldbeker wil-wil wink vir buiteperd-Bokke

Die Springbokke het 'n buitekans om die Wêreldbeker te wen, skryf Brenden Nel

WAT GAAN AAN MET ONS WEER?

Nuus & Politiek
Gratis

Elke druppel tel, want dit word droër, warmer, erger,...

Die ekstreme droë en warm toestande in Suider-Afrika raak 'n ál groter risiko, skryf Jorisna Bonthuys

DINK WEER

Vrye Denker
Gratis

Die rooi pette bly ’n raaisel

Piet Croucamp vra waarvoor die EFF nou eintlik staan

REGTIG?

Nuus & Politiek
Gratis

Weermag wil regsoffisiere dwing om uit vliegtuie te spring

Die weermag se hoof van regsdienste wil hê regsoffisiere moet in gevegsgebiede ontplooi word, skryf Erika Gibson

SPOORLOOS

Nuus & Politiek

Prasa: Die verhaal van Mbaks se ‘oorlogkamers’ en die...

Prasa se sogenaamde oorlogkamers is 'n grap, skryf Sonja Carstens

VRIENDSKAP EN VERRAAD

Nuus & Politiek

Mark Behr: Dubbele agent se verhaal van vriendskap en verraad

Jonathan Ancer se boek Betrayal delf diep in die lewens van Mark Behr en ander apartheidspioene

Tiek Tok 2

Wetenskap & Tegnologie

Die grootste gevaar van kunsmatige intelligensie: die mens

Hoe gaan ons oorleef as die masjiene oorneem, vra Jan Horn

STEMME

Vrye Denker

LESERSBRIEF | Kry bestuur van gesondheidsorg eers reg

MAX is só reg as hy meen die oplossing vir gesondheidsorg lê in die verbetering van staatshospitale. Daar is ook...

Vrye Denker

LESERSBRIEF | Afrikaners moet uit hul etniese hoekie kom

EK het nog nooit getwyfel nie dat Suid-Afrikaners se beste eienskappe na vore sal kom terwyl party mense stuk vir...