Vrydag 23 Augustus 2019

JAKKALSSTREKE

Nuus & Politiek
Gratis

Cyril kolf soos AB

Dit was 'n goeie dag vir demokrasie, skryf Max du Preez

ONS KAPTEIN 

Nuus & Politiek
Gratis

Siya Kolisi: honger vir Wêreldbeker

Die Springbokkaptein kan gedy onder die druk van die Wêreldbekertoernooi, skryf Brenden Nel

STRYD OM SIMBOLE

Nuus & Politiek

Oranje Blanje Blues en God seën Afrika

Dis tyd dat strofes uit die ou Stem in ons nasionale lied geskrap word, skryf Max du Preez

TEEN WIL EN DANK

Mense & Kultuur
Gratis

Om binneboud lepel te lê met die Boere

Snobisme haal 'n mens van agter in, besef Deborah Steinmar na 'n langnaweek op Hartenbos

SPIEËLBEELD

Mense & Kultuur

Afrika-Barbie en die skoonheidsevolusie

Is die eerste Afrika-Barbie, geskoei op ons eie Lira, die begin van 'n Barbie-evolusie, vra Marguerite van Wyk

MUSIEK

Mense & Kultuur

Deon Meyer: van Mozart tot Jan Blohm

Die misdaadskrywer Deon Meyer deel die musiek waarvan hy en speurder Bennie Griessel hou

GESONDHEIDSPLAN

Gesondheid & Omgewing

NGV-planne net ’n fantasie

Die regering moet ophou voorgee dat hy sy NGV-planne sal kan uitvoer, skryf Alex van den Heever

OP DIE AFGROND

Vrye Denker

Chamisa se aasvoëls wag terwyl Zimbabwe ten gronde gaan

Die politieke opposisie in Zimbabwe wil die swak ekonomie gebruik om die regering oor te neem, skryf Peta Thornycroft

OP DIE KASSIE

Mense & Kultuur

Nuwe generasie Afrikaanse sepies hou kykers vasgenael

Afrikaanse sepies herleef met regte stories, skryf Crystal Orderson

Vrye Denker

Fantasie, seks deur die prettig-feministiese lens

Azille Coetzee het saamgekyk na die ryk, wit droomlandskap van Big little lies

UIT DIE KASSIE

Mense & Kultuur

Ek dag ek leer Zoeloe, toe leer Zulu my

Opgee se moer, sê Viv Vermaak, want ons moet gereeld ons leerspiere oefen

VLEISVRETERS

Vrye Tyd

’n Beginnersgids tot die Skaapkopgilde

Met knipmes, jammerlappie, Minora-blade en 2 resepte is Annelize Visser reg vir lidmaatskap

OP BERGE EN IN DALE

Mense & Kultuur

Die mites en mistiek in die musiek van ons land

Jan Horn reis die land plat om sin te maak van musiek én die lewe

Vrye Tyd

Baviaanskloof: Meer as net ’n bergfiets-junkie se paradys

Behalwe vir bulte bied Die Kloof ook bobbejane, buffels en blerrie lekker koffie, skryf Jacques Marais