Vrydag 30 Augustus 2019

DWAALSPOOR

Vrye Denker

CR17-veldtog is misleidingsaksie, sê Thuli

Ons moet nie dat ons aandag van werklike staatskaping afgelei word nie, skryf Thuli Madonsela

Vrye Denker

Doodmaak van Alice-koeie: Ons kyk in die afgrond in

Die wrede doodmaak van die Alice-koeie deur studente is ’n wekroep, maan Jonathan Jansen

PRINS VAN SKANDES

Epstein-sekssaak: Gaan prins Andrew ooit bieg?

Vrye Denker

Epstein-sekssaak: Gaan prins Andrew ooit bieg?

Andrew ontken betrokkenheid by die Epstein-seksring ... maar sal iemand soos hy ooit boet, wonder Adri Kotzé

OP DIE AFGROND

Nuus & Politiek

Huwelik tussen Eskom en SA ekonomie móét gered word

As Eskom val, gaan die ekonomie saam onder toe. Die regering moet nou dinge regruk, sê Yolandi Groenewald

VLAMME VAN VERWOESTING

Pretoria-betogings: uit die hart van die chaos

Nuus & Politiek

Pretoria-betogings: uit die hart van die chaos

Karl Kemp was op die toneel toe betogers amok gemaak het in die Pretoriase middestad

INTERNASIONALE SKANDAAL

Nuus & Politiek

Moz-skandaal: Ferrari’s, tunabote en Oscar se tjommie

Erika Gibson probeer die Mosambiekse skuldskandaal van bykans R30 biljoen uitpluis

TERUG NA MYSELF

Mense & Kultuur

Haal jou drome uit die onderste laai

'n Toevallige ontmoeting het Madeleine Barnard terugelei na alles waarvoor sy in die eerste plek lief was

SKELMS EN SKERMINKELS

HOOP, LIG EN LIEFDE

Vrye Denker

Die dag toe ek my naam verloor het

Iewers in ons land wérk dinge nog en dit gee vir Anastasia de Vries hoop

BOEKE, MUSIEK EN KOS

Mense & Kultuur

Aangaande jou boekrak ...

Annelize Visser ontdek dat meer as kleur, genre, die alfabet of selfs die liefde ’n boekrak se orde bepaal.

BOK VIR SPORTS

Vrye Tyd

’n Ja vir Japan!

Met die Rugbywêreldbeker om die draai deel Erns Grundling sy aangename ervaring van Japan

Vrye Tyd

Baai, wi-fi! Breek (ver) weg na dié versteekte skatte

Ons almal moet soms ’n bietjie van die radar af verdwyn, skryf Jacques Marais

JULLE MENINGS

Vrye Denker

LESERSBRIEF | Ester was lus vir wraak

Aanhangers van koningin Ester moet wéér die Bybelboek lees

Vrye Denker

LESERSBRIEF | Ons is nie immuun teen boosheid nie

Elkeen van ons is verantwoordbaar aan sy eie gewete

Spesiale aanbod

Nuus & Politiek
Gratis

Teken in op Vrye Weekblad en wen wyn

Lesers wat inteken voor 15 September kan 'n wyn-geskenkpak ter waarde van R250 wen

Nuus & Politiek
Gratis

Bokhelde en gay boere: 5 redes om in te teken op Vrye Weekblad

Daar's 'n nuwe uitgawe elke Vrydag en nuusbriewe per e-pos gedurende die week