Vrydag 13 September 2019

HOSPITAALHELDE  

Nuus & Politiek

Groote Schuur: oorlog teen die dood

Elsabé Brits spandeer 13 uur in Groote Schuur se Traumasentrum tydens ‘n naweek-nagskof

HIER. NOU. ROOI LIGTE.

Vrye Denker
Gratis

Ou truuks in nuwe aanslag teen regbank, vervolgingsgesag

Die ou KGB-strategieë van kompromat en dezinformatsiya het nou voluit deel van ons politieke kultuur geword, skryf...

Vrye Denker
Gratis

Vergiftiger van die ANC se voetsoolvlak-demokrasie

Gwede Mantashe is waarskynlik nie minder skuldig aan die korruptering van bevrydingspolitiek as Zuma nie, skryf Piet Croucamp

VERSTAAN WAAR ONS STAAN

Nuus & Politiek

Malema se besoek aan die Valke

Die atmosfeer buite die Valke se kantore in Silverton, Pretoria, was amper feestelik, skryf Karl Kemp

ONS HART SE PUNT

Mense & Kultuur

Ndlovu-jeugkoor gee Suid-Afrika hoop

Madeleine Barnard deel die storie agter die glorie van hierdie jong sangers van Limpopo

POLITIEKE NOTABOEK

Nuus & Politiek

Bob die Bevryder, Lubowski en die komplot teen Cyril

Max du Preez probeer verklaar hoekom soveel Suid-Afrikaners steeds vir Robert Mugabe as 'n held beskou

BEKERKOORS

Mense & Kultuur

Die storie van ons lappieskombers-vlag

Dit is die storie van die Suid-Afrikaanse vlag wat binnekort weer gaan wapper by die Wêreldbeker

HLAUDI MET 'N KANS VAN KERRIE

Nuus & Politiek
Gratis

Hlaudi tot die redding

Met sy amperse messiaskompleks en eie woordskeppings het Hlaudi Motsoeneng op die Zondo-kommissie neergedaal.

EN IN ANDER NUUS ... 

Gesondheid & Omgewing

Die vis loop in die Karoo

Vrye Denker

Grondhervorming: maak die somme

Nuus & Politiek

Godsdiens-tameletjie

BRITTE MAAK GATTE VAN HULSELF

Nuus & Politiek

Die Speaker wat nie ’n vlieënde flamink omgee nie

Die Speaker van die Britse laerhuis het 'n kultusfiguur geword maar sy eie partylede verag hom, skryf Adri Kotzé

Nuus & Politiek

Vuilbek-javel die meesterbrein agter Boris Johnson

Adri Kotzé wonder wat voer Dominic Cummings en Boris Johnson in die mou.

EKONOMIE

Nuus & Politiek

KITSKENNIS: Wat jý van die SA Express-debakel wil weet

SA Express se verdere R300 miljoen van die tesourie is 'n slegte idee, skryf Willem Kempen

IETS ANDERS

Mense & Kultuur

Berede boogskiet se kolskoot-krygers

Berede boogskiet is 'n groeiende sport in Suid-Afrika en ons het meer daaroor gaan uitvind

IN MEMORIAM

Nuus & Politiek

Ons salueer jou, Chessi

Suid-Afrika is beroof van nóg’n lid van die seëvierende Wêreldbeker-wenspan van 1995

ALLEENWEES IS 'N SEËN

Mense & Kultuur

Gaan reis gerus alleen

Om alleen te reis is vir enige iemand wat graag iets oor hulself wil ontdek, skryf Bibi Slippers

TRAUMA

Mense & Kultuur

Intensief is ’n ander land

Deborah Steinmair skryf oor Saal 1 A, waar vrees en hoop in gelyke mate in- en uitgeadem word