Vrydag 20 September 2019

SKANDE

Nuus & Politiek

Katgriep máái onder jong polisiehondjies

Altesame 44 hondjies het gevrek by die SAPD se dierehospitaal en hondeskool by Roodeplaat, skryf Erika Gibson

VLIEG IN JOU MOER

Vrye Denker

POLITIEKE NOTABOEK | Ace moet in sy moer vlieg en...

Gee vir Skelm Ace 'n afskrif van die Grondwet, skryf Max du Preez

ALLA WÊRELD

Vrye Denker
Gratis

‘Pa, klimaatsverandering gaan my dood beteken’

Die mariene-kenner Russell Stevens reflekteer op 'n leeftyd van plastiek

Vrye Denker

Hoekom die middelklas hul verwagtinge sal moet kortknip

Mense moet besef dat probleme wat oor dekades heen geskep is nie sommer net oornag verdwyn nie, skryf Steven Friedman

DIE BAAS

Mense & Kultuur
Gratis

Een vrou se spirituele reis met Springsteen

The Boss word 70, en Liryn de Jager skryf oor haar bewondering vir en bekoring deur die rock-ikoon

SEKS IS VIR OUMENSE

Vrye Tyd
Gratis

Só maak mens: Wat noem jy joune?

As jy 'n kwelvraag oor jou eie sekslewe het, dan is dit nou jou kans, skryf Marita van der Vyver

OLIE-AANVAL

Wat jý van die aanval op olie-installasies wil weet

Nuus & Politiek

Wat jý van die aanval op olie-installasies wil weet

Stuur die wêreld weer af op ’n energiekrisis ná die aanval op Saoedi-Arabië, en hoe raak dit ons, vra Willem Kempen

WIE IS EK?

Vrye Denker

Kind van die wind

Met Erfenisdag om die draai wonder Ismail Lagardien oor waar presies die Maleiers inpas.

NEE, MAN

Vrye Denker

Dis tyd dat ons opnuut en sinvol dink oor vroue

Die antwoord is nie kastrasie of die doodstraf of pseudo-aanlyn veldtogte soos #MenAreTrash nie, skryf Florence de Vries

Vrye Denker

Is mans ’n bedreigde spesie?

Om pro-vroue te wees beteken nie jy is anti-mans nie, skryf Charl Adams in sy ondersoek na “toksiese manlikheid"

BOKKOORS

Nuus & Politiek

100% agter die boys

Anneliese Burgess gesels met mense in vrouerugby oor die Bokke se kans in die Wêreldbeker

STOF TOT NADENKE

Vrye Denker

Die verval van Makhanda stel Rhodes se toekoms in gevaar

Die agteruitgang van dié universiteitsdorp kan Rhodes sy topstatus kos, skryf Jonathan Jansen

Vrye Denker

Regeringsvakuum skep teelaarde vir Nigeriese kolonialisme

Suid-Afrikaanse soewereiniteit moet versterk word in antwoord op misdadigheid, skryf Hans Pienaar

FIELA SE KIND

Mense & Kultuur

Fiela se kind en die vele riviere van Heraklitus

Katinka Heyns se rolprent was 'n classic. Is ’n nuwe Fiela-fliek werklik nodig? Bibi Slippers soek antwoorde

Mense & Kultuur

'Ma belowe ma sal jou nie laat vattie.'

Dit neem haar vier minute om verlief te raak op Zenobia Kloppers as die nuwe Fiela Komoetie, skryf Michèle Meyer

KUNS

Mense & Kultuur

Kentridge, geskiedenisoptekenaar en toekomsvoorspeller

Henk Serfontein herbesoek die werk van William Kentridge wat pas met een van die kunswêreld se grootste pryse bekroon is

UITASEM

Vrye Tyd

Die beste bergfietsstoppe op pad see toe

Werk vanjaar ’n bergfietsroete in voordat jy by die see gaan afsaal, sê Jacques Marais

'N EINDE, UITEINDELIK

Vrye Denker

Mugabe-begrafnis met die spook van ontvoering

Robert Mugabe se begrafnis speel hom af teen die agtergrond van die verdwyning van 'n dokter, skryf Peta Thornycroft