Vrydag 4 Oktober 2019

BRANDPUNTE

Nuus & Politiek
Gratis

Baie misdaad, min intelligensie

Die polisie se eenheid vir misdaadintelligensie was onder Richard Mdluli een groot partytjie, skryf Yolandi Groenewald

WIE IS EK? 

Menings & Debat

Ek is meer as net wit en Afrikaans

Die wind waai dalk wes, maar Max du Preez weier om weer wit en eenkant te wees

Menings & Debat

Dis maar moeilik om te weet waar 'n mens inpas

Ek pas so min in soos ’n kaalgatkind in die katkisasieklas, skryf Deon Visser

IN DIE MOEILIKHEID

Nuus & Politiek

Wat jy oor impeachment wil weet

Die Demokrate het nou hulle beste kans tot nog toe om van Donald Trump ontslae te raak, skryf Willem Kempen

UITGELEWER

Nuus & Politiek

Staatsgetuie in bendesaak: Die waarheid maak seer

Getuie teen bendes verstaan nou die stilte op die Kaapse Vlakte, skryf Crystal Orderson

PAPGOOIERS

Mense & Kultuur
Gratis

‘Daai vis het ’n rassis uitgewis …’

Swart hengelaars is nie meer onsigbaar nie, skryf Darren Taylor

VIR OF TEEN DIE KAAL TONTELDOOS

Lewenstyl & Kos
Gratis

Só maak mens met die hare doer onder

Marita van der Vyver besin oor 'n harige kwessie wat blykbaar jou sekslewe kan beïnvloed

STEEDS 'N RAAISEL 

Nuus & Politiek

Niemand nog vas vir bewaringsheld se dood

Wayne Lotter, wat twee jaar gelede in 'n sluipmoord doodgeskiet is, se moordenaar is nog vry, skryf Erika Gibson

GROETE UIT LONDEN

Menings & Debat

In Londen sterf Kye (19) reg voor Pretoria

'n Vlaag mesgeweld het Londen op hol, skryf Adri Kotzé. Dis nie net ouers in SA wat oor hul kinders bekommerd is nie.

SKINK DAAI BRANNAS, BIBI WIL BRAAI

Lewenstyl & Kos

RESEPTE: Erfenisdagboek van ’n braaimaagd

Toe 'Jan Braai Vegetaries' in haar posbus beland, SMS Bibi Slippers haar buurvrou: Nóú gaan ons braai!

VOOR IN DIE KOOR BY KOKKEDOOR

Lewenstyl & Kos

O koek, hier is Anmar

Met die eindronde in sig is die hipstersjef Anmar Wilding voor in die koor by Kokkedoor, skryf Shané Barnard

Lewenstyl & Kos

Die soete suur van asyn

Jy kan ’n heerlike vinaigrette daarmee maak, jy kan nie piekels maak daarsonder nie... Nettie Pikeur praat van asyn

KAN DIT WAAR WEES?

Mense & Kultuur

Om (amper) ontvoer te word in Istanbul

Sy reis in die Turkse hoofstad het interessanter uitgedraai as beplan, vertel Hannes Loubser, maar dis nie soos jy dink ...

X