Vrydag 18 Oktober 2019

OP DIE RAND VAN 'N RAMP

Nuus & Politiek
Gratis

Eskom: Hoe dit nié gedoen moet word nie

Beurtkrag is 'n ramp, maar dis dalk die dekking wat Tito Mboweni nodig het vir sy mini-begroting, skryf Max du Preez

HOE NOU WEER, MENEER?

Nuus & Politiek
Gratis

Van Loggerenberg: ‘Lewende hel’ van die ‘rogue unit’

Dit hou net aan en aan en aan, vertel Johann van Loggerenberg aan Anneliese Burgess oor die ‘rogue unit’-sage

LIRIEKE VAN SWARIGHEID

Mense & Kultuur
Gratis

Seetaal van die Weskus-perde

Nes korrupsie en viskwotas bedreig gholflandgoedere en veredelde restaurante die Weskus se vissers.

DE-ZILLE

Vrye Denker

De Lille vs Zille

In A House Divided skryf Crispian Olver oor die vete wat Kaapstad tot die rand van die afgrond gedwing het

POLITIEKE NOTABOEK

Nuus & Politiek

Ek weet nie meer so lekker nie, ou Eben

Oor die minister van justisie se ligte mistykie en Eben Etzebeth se drama buite die Watergat. Deur MAX DU PREEZ.

MEER AS 'N EEU LATER ...

Nuus & Politiek

Die oorlog van historiese geheueverlies

Die Anglo-Boereoorlog het trauma en spanning veroorsaak wat ons vandag nog teister, skryf Elsabé Brits

OP JOU GESONDHEID

Vrye Denker

Die NHS: soos godsdiens vir Britte

Wat kan Suid-Afrika leer van die NHS, vra Adri Kotzé

DIE V-WOORD

Vrye Tyd
Gratis

The Vagina Bible is ’n handleiding vir eienaars

Dié boek oor mites aangaande die vulva en die vagina deel snotklappe uit aan Gwyneth Paltrow en die patriargie,...

ROOSTERKOEK VIR ALMAL

Mense & Kultuur

Waar is Antie Poppie dan?

Madelein Barnard soek lank en hard na Laingsburg se jetsetter-roosterkoekbakker wie se naam tot oor die water loop.

PRAAT AFRIKAANS, VRY IN FRANS 

Vrye Tyd
Gratis

Só maak mens: Noem jou snoefie eerder ’n foefoen

Dis een van haar gunsteling-woorde in Frans en klink net so fraai in Afrikaans, skryf Marita van der Vyver

MAN IN ’N ASEMROWENDE ROK

Mense & Kultuur

Nataniël se memoir van ’n koddige kind

Ons bemin hierdie flambojante buiteruimtelike reisiger al dekades lank, skryf Deborah Steinmair

SEE TOE VIR KREEF EN PANNEKOEK

Vrye Tyd

Pannekoek vir Jan en Jorie

Anna-Karien Otto prakseer ’n pannekoekresep ter ere van “al die skrywers vantevore en al die digters daarna”

Vrye Tyd

Kom ons eet van die rotse en uit die see

Nettie Pikeur maak vir haar ’n seekosslaai al is sy ver van die see in die Klein-Karoo