Vrydag 25 Oktober

HY MMUSI MAAR HY WOU

Nuus & Politiek
Gratis

Die DA: Dis Lasarus of lykshuis

Die DA moet sy visie en aanslag herdefinieer, anders gaan die party vinnig verder kwyn, skryf Max du Preez

DA LÊ DIE DING

Nuus & Politiek

John Steenhuisen: Die DA se straatvegter en kroonprins

Anneliese Burgess gesels met John Steenhuisen

Menings & Debat

Nuwe ‘liberale’ Zille kan DA finaal kelder

Helen Zille is terug met haar eie agenda, skryf Piet Croucamp. Maar is dit ’n goeie of ’n slegte ding?

DIE TAAL VAN ONS MOEDERS

Menings & Debat
Gratis

My taal praat nou ’n ander taal

Ek kan nie anders nie: I’ve come to praise my mother tongue, not to bury her, skryf Anastasia de Vries

OM EN OM DIE BOSCH

Menings & Debat

Blade: 'n Regse hupstoot en armes op hul plek

Blade Nzimande weet dalk nie waarvan hy praat nie, maar ons kan nietemin uit sy foute leer, skryf Hans Pienaar

Menings & Debat

Lei Matieland ons om die ’bosch?

Mercy Kannemeyer is teleurgesteld in leë beloftes oor die behoud van Afrikaans as onderrigtaal

WAT OP AARDE?

Nuus & Politiek

Distriksmunisipaliteite: duur en disfunksioneel

Jaco Visser het die state van die land se 44 distriksmunisipaliteite ontleed en vra of hulle die geld werd is

DIE SPOKE LOOP

Menings & Debat

My kinders kry ongevraagde gebede vir Halloween

Halloween jaag alweer spoke op in Suid Afrika. Raak die volk nie moeg om duiwels te jag nie, vra Yolandi Groenewald

AANSTEEKLIKE BARMHARTIGHEID

Mense & Kultuur

Hoop wanneer borskanker dreig om dit weg te vat

Dr. Liana Roodt en die Flamingo-projek maak seker vroue met borskanker kry al die nodige operasies, skryf Elsabé Brits

DUIK IN

Mense & Kultuur

Hippie-aktivis wil riviere, sy hartklop, weer laat lééf

Willie Snyman mobiliseer gemeenskappe met sy passie om vuil riviere skoon te maak, skryf Jan Horn

JY DURF NIE AAN Brad Pitt dink nie

Mense & Kultuur
Gratis

Om te leer mediteer maak seer

Op dag nege van ’n meditasiekursus voel Bibi Slippers soos ’n ietwat histeriese tarentaal wat wil huis toe gaan

WEES TOG KOPPIG & BREEK DIE REËLS

Mense & Kultuur

Ma se mond moet seep kry, sê haar seuns

Is daar ’n ouderdom waarop jou vloeklisensie verstryk? Henrietta stook onlus in die ouetehuis

EK KYK DWARSDEUR JOU KUNS

KOOK OUD, NUUT, LAF EN KLASSIEK

Lewenstyl & Kos

Kronkelpad na die perfekte spaghetti carbonara

Die kamma-kok Robert Kaden leer dat jy op eie risiko met 'n classic neuk

Lewenstyl & Kos

Ons peul uit en kook met droëbone en erte

Frederik de Jager toets die wind met lekker kos van die nederige lensie en sy broeders, erte en bone

X