Vrydag 8 November

SAAM DEUR DIE DRIF

Nuus & Politiek
Gratis

Grond: hier is die resep vir wit en swart boere se ...

Anneliese Burgess skryf oor hoogs suksesvolle projekte om swart boere te vestig

SPOEDVRAAT

Wetenskap & Tegnologie
Gratis

Op die Bloodhound se groen-spoedspoor

Om die omgewing te probeer red met 'n straalkar klink verregaande, maar dit gebeur op Hakskeenpan, skryf Hein Eksteen

KITSKENNIS

Nuus & Politiek

Hoe werk Facebook se nuwe kriptogeld?

Die revolusionêre uitvinding is die blokketting, nie die kripto-eenhede daarna nie, skryf Willem Kempen

BOELIES EN BULLEBAKKE

Mense & Kultuur

Blesser, boelie en valsvrome liegbek

Adriaan Basson se nuwe boek, Blessed by Bosasa, lees soos 'n mafia-familiesage, skryf Deborah Steinmair

Menings & Debat

Iqbal Survé is Hlaudi se Mini-me

Nes Hlaudi spog Iqbal Survé gereeld dat hy die beste, mooiste, slimste en mees beroemde is, skryf Max du Preez

EK IS 'N LOSER SOOS SPIDER-MAN

Mense & Kultuur

Ivor Price soek nie jou applous nie

Hy kom uit ’n familie van stryders wat eerder die kat op die stoof sal sit as om ’n ja-broer te wees

LIENTJIE SE MOOI BOTTER-BLOMTUIN

Lewenstyl & Kos

“Geure” is kuns op sy voedsaamste

Drie lesers kan elk 'n eksemplaar van die skilder Lientjie Wessels se pragtige kosboek, Geure, wen

INTERNASIONAAL

Mense & Kultuur

Eenheid ontwyk die Duitsers

Die Duitsers is 30 jaar na die val van die Berlynse muur steeds erg verdeeld, skryf Anli Serfontein

Nuus & Politiek

Demokrate verf Trump se rooi state potblou

Ná dié week se verkiesing lyk dit of die Demokrate in 2020 al die pad Withuis toe kan lag, skryf Micheline Tusenius

GEHEIME UIT ONS VERLEDE

Mense & Kultuur

Khoi-San se beendere vertel ’n verhaal van lyding

'n Groep Khoi-San, wie se beendere lank in bokse was, gaan herbegrawe word, vertel Elsabe Brits

STAMBOOM

Mense & Kultuur

Lig, liefde en lewe in die Bôrdienghuis

Anna-Karien Otto skryf oor haar ouma en oupa Breytenbach se voormalige huis en lê familie uit

DAPPER SOOS WEWENAARS EN TAMATIES

X