Vrydag 22 November 2019

DIE EINDE VAN DIE BEGIN 

Nuus & Politiek

Hier kom die lang arm van die gereg

Max du Preez skryf oor die bal wat aan die rol gesit is om politieke aanspreeklikheid te herstel

VWB: PRESIES DRIE DEKADES LATER

Nuus & Politiek
Gratis

‘Glo my, ek is ’n Vlakplaas-massamoordenaar’

30 jaar nadat VWB die sluier oor Vlakplaas se moordbendes begin lig het, dink Jacques Pauw terug aan Dirk Coetzee

DEUR DIE OË VAN 'N KIND

Mense & Kultuur
Gratis

Die betekenis van getekende tokse

Lebo Mogoma vertel hoekom hy gehuil het toe sy rugbyhelde sy tokse teken. Liryn de Jager berig

KRUGERRANDE OF BAKED BEANS

Nuus & Politiek
Gratis

Die goudprys: dink jy in dollars?

Min Suid-Afrikaners het nié een of ander konneksie met die edelste metaal nie, skryf Willem Kempen

OPERASIE REGRUK 

Nuus & Politiek

Plaaslike regering, ’n bose kringloop

Jaco Visser met het dr. Tracy Ledger gesels oor wat die regering kan doen om dié sfeer reg te ruk

ONS PRAAT OOR ...

Menings & Debat
Gratis

DA: Herverbeel of kwyn weg

Die DA sal homself moet herverbeel en meer van 'n sosiale beweging word, sê Max du Preez

“HIERDIE JAAR ISSIE PAP MAAR DUN”

Menings & Debat

Dis weer tyd vir die Groot Skoonmaak

Anastasia de Vries vertel hoekom haar jaarlikse huisskoonmaak haar vanjaar besonder dankbaar laat voel

DIE UITBUNDIGE REBEL

Mense & Kultuur

Kasrils bly maar ewig die aktivis

Politieke ontwaking – en ʼn skeut seks, dwelms en kwela-kwela – is die fokus van Ronnie Kasrils se jongste boek, skryf ...

VROUE SKRYF BOEKE WAT SPOOK

Mense & Kultuur
Gratis

Marita van der Vyver skryf ’n wond oop

Met haar nuwe roman, Grensgeval, stap Marita van der Vyver via die mynveld van die Grensoorlog ’n storie binne, skryf ...

Mense & Kultuur

Chinatown en ’n coloured vrou met ’n vuilkyk

Ronelda S. Kamfer se nuwe bundel gil soos 'n alarm en sny soos 'n laserstraal, skryf Deborah Steinmair

MOEDER + TAAL

Menings & Debat

Afrikaans – van oertaal tot toekomstaal

Sybrandus Adema en Michael Jonas se repliek op Max du Preez se 1992-artikel is dalk laat, maar liewer laat as nooit

Menings & Debat

Taaltwiste: van toeka tot 2020

Die lewe van die Taalmonument sou nooit maklik wees nie, maar dis asof haar las eindelik ligter raak, sê Michael Jonas ...

GOED, NOG BETER EN BESTE BERTUS

Lewenstyl & Kos

Bertus Basson bring Boktrots na die tafel

Wen 'n ete vir twee by Eike, die spogrestaurant van die Sjef van die Jaar

KUIERKOS VIR WARM SOMERAANDE

Lewenstyl & Kos

Vier somersoppe en ’n uitklopper-slaai

Vir die lui en warm dae in die suide stel Frederik de Jager koel en kleurryke gazpacho voor.

Lewenstyl & Kos

Groenterolletjies met mangodoopsous

Hierdie vinnige en maklike resep is deur Pretoria se tweelingsjefs, Tebo en Lebo Ndala, geskep ná hulle reis na ...

DIT KAN ONS ALMAL RAAK 

Gesondheid & Omgewing

Geld en graad g’n skans teen TB

Hoe gebeur dit dat ʼn ingeligte, relatief welgestelde persoon vandag nog aan TB sterf, vra Wilma Stassen

X