13 Desember 2019

ONS LAND LÊ IN SAAL SES

PAN. VUUR.

Vrye Denker
Gratis

Ons en die ANC - Stockholm-sindroom?

Ons land is flenters, en tog stem die meerderheid van ons mense steeds vir die ANC. Hoekom, vra Anneliese Burgess

SPIRAAL VAN GEWELD

Nuus & Politiek

’n Isis in ons agterplaas

Die noorde van Mosambiek is vasgevang in ’n spiraal van geweld, skryf Jasmine Opperman en Adri Kotzé

IN DIE SWEET VAN ONS AANGESIG

Vrye Denker
Gratis

Werk 4 dae teen 80% van jou salaris – maar jy hét werk

Max du Preez kyk na 'n voorstel wat elders in die wêreld al hoe meer gewild word: 'n vierdag-werkweek.

Ekonomie & Geldsake

Versoeking van aftreegeld wink

Werknemers vat hul kontant eerder as om dit na bewaringsfondse te skuif wanneer hulle bedank of aftree, skryf Warren Thomson

KRISMISPOEDING VAN 'N STORIE

Mense & Kultuur

Lekker laaitie word ’n topverkoper

Yusuf Daniels se skreeusnaakse outobiografie het van een Facebook-inskrywing na 'n topverkoper gegroei

GESKIEDENIS IN OËNSKOU

Vrye Denker

Slawegeskiedenis nader as wat ons dink

Die gebeier van slaweklokke laat Leslie van Rooi wonder oor hoe dit dalk vir die slaafvoorouers kon wees

Vrye Denker

Tyd vir ’n teen-gelofte?

Moet die gelofte geloof word, vra Hans Pienaar, wat beteken om 'n eed namens jou nasate – ingesluit ateïste en...

KITSKENNIS

Nuus & Politiek

Volspoed op pad na ’n ontPOFfing

Die Padongelukkefonds is deel van die maatskaplike vangnet, maar dit strompel van krisis tot krisis, skryf Willem Kempen

GROEN LOTE

Nuus & Politiek

Nuwe boere bewerk die grond in Zim

'n Nuwe generasie wit boere keer terug na die grond wat van hul pa's, oupas en ooms afgevat is, skryf Peta Thornycroft

VAN STOF NA WATER

Wetenskap & Tegnologie
Gratis

Nie lus vir ’n kis of om jou bas te laat veras?

Elsabé Brits het by die eerste waterkremasie-geriewe in SA gaan uitvind wat dié proses behels en kos.

VAKANSIE 2019: WAT KYK JY? 

Vrye Tyd
Gratis

Suid-Afrika, vat ’n blaaskans en kyk TV

Albertus van Wyk het ’n paar idees oor wat jy hierdie Desember-vakansie op die kassie kan kyk

FEESTYD: WAT OM TE LEES EN LUISTER 

DAGGA-FUDGE & FAMILIETWIS, TRALALA

Vrye Denker

Geseënde Kersfees: Kom ons maak moeilikheid

Gatvol vir rassisme wat vredesonthalwe om die feestafel geduld word, maak Beyers de Vos hom reg vir Kersfees-chaos

Vrye Tyd
Gratis

Maak Nettie Pikeur se dagga-fudge vir Kersfees

Nettie Pikeur pluk haar voorskoot aan vir ’n Krismisbuiging in die kombuis en maak van ham tot hasjish vir...

VAN TIETIESBAAI TOT IN MOSSELBAAI

Vrye Tyd

Seks is soos fietsry …

As jy eers opklim, kan jy dit regkry, skryf Marita van der Vyver

ROXETTE

Mense & Kultuur

Dankie vir die joyride, Marie

Die nuus dat Marie Frederiksson van die Sweedse popgroep Roxette oorlede is, het Erns Grundling ver laat terugdink