20 Desember 2019

ALTYD IN 'N ANDER LAND ...

Nuus & Politiek
Gratis

Die ouers van emigrante: verlate in hul verlange

Dr. Sulette Ferreira deel haar navorsing oor die emosionele impak op die agtergeblewe ouers van kinders wat landuit trek

OP SOEK NA SILWER RANDJIES

Vrye Denker
Gratis

Eskom: Kom ons hou by die feite

Vrye Denker

Ace en Busi – gewond en vasgekeer

DIS EINTLIK NOGAL LEKKER HIER!

Vrye Denker

40 van die bestes in ’n wenland!

'Het daar darem vanjaar iets positiefs gebeur in hierdie land?' vra iemand in die geselskap. Ja, so 'n paar, skryf...

ESEL-VELLE VIR CHINESE MEDISYNE

Nuus & Politiek
Gratis

Donkies dalk die volgende renosters

Die nederige donkie word nou ook in SA geteiken vir swartmarkhandel en Chinese medisyne, skryf Madeleine Barnard

MEER AS NET EEN SUID-AFRIKA . . .

Vrye Denker

So naby aan mekaar, en tog ook so ver

Die gradeplegtighede van twee universiteite wys hoe verskillend die kulture op kampusse kan wees, skryf Jonathan Jansen

Vrye Denker

Die media deel in die skuld

Enigiets wat fasciste toelaat om nuusdekking te manipuleer is ’n stap in die verkeerde rigting, waarsku Piet Croucamp

TWEE VLAKTES, TWEE VERHALE

Mense & Kultuur

Die Aristoteles van die Vrystaatse vlaktes

Max du Preez vertel die verhaal van ’n buitengewone wysgeer uit die voor-koloniale tyd

Mense & Kultuur

Jazz red Kaapse Vlakte se jongmense

Crystal Orderson vertel van die hoop en inspirasie wat die Bonteheuwel Jazz Yard Academy aan ’n hele gemeenskap bring

BESPAAR OP JOU VRYE FEESBLAD

Nuus & Politiek
Gratis

Feesaanbod: Spaar op ’n intekening of ’n geskenkbewys

Lees elke week 'n nuwe uitgawe op ons webblad of app.

VOORSPOED EN OORVLOED

Vrye Tyd

Die voorspoedige, oorvloedige 13

Anna-Karien Otto gaan steek kers op by ’n Provensaalse tradisie, en dek die tafel vir ’n Suid-Afrikaanse Kersfees...

Vrye Tyd

As almal ver is, is Pretoria ’n paradys

Gauteng loop leeg soos landrotte laat wiel af see toe of op bos toe, en Michèle Meyer mis julle glad nie

JONG DIGTERS SOEK & STOOK SONLIG

Mense & Kultuur

2019: ’n Jaar in poësie

Bibi Slippers wonder hoekom amateurdigters en hul juigkommando's soos onkruid op Facebook en Instagram opskiet

DIT GAAN ROF WEES, MAAR ONS KÁN

Vrye Denker

’n Oorlewingsgids vir 2020

Max du Preez gee raad oor hoe om jouself te versterk sodat jy nie agterkom hoe sleg dit met die land gaan nie

STORIES VAN DIE HART

Mense & Kultuur

Die mense wat saak maak

Adri Kotzé kies die jaar se stories wat jou wind uitslaan en 'n branderigheid in die keel los

SPOOK-STORIES

Nuus & Politiek

#4 stories wat met jou kop smokkel

Spioene. Moordbendes. Troues agter tralies. Anneliese Burgess se keur van stories wat by jou bly spook

KOM ONS WEES HOOPVOL EN HAPPY

Nuus & Politiek

Hoopvolle en hêppie stories oor Mzansi

Anneliese Burgess, VWB se nie-amptelike optimisme-korrespondent, deel vyf stories oor optimisme en oplossings

WEIRD EN WONDERLIK

Mense & Kultuur

Afrikaans in die hemel

Van die beste stories kom van skrywers wat hulle in die snaakse, die vreemde en die buitengewone verlustig

MAL OBSESSIE

Mense & Kultuur
Gratis

Musiek is groot: die top-5 in die VWB-trefferparade

In 2019 moes ons twee musiekikone groet, maar ons juig ook oor The Boss, Voëlvry en Spoegwolf

ONS KUIER OP VREEMDE PLEKKE

Mense & Kultuur

Op reis saam met VWB

Van Buenos Aires tot Namibië, hier’s ’n keur van die lekkerste plekke wat lesers vanjaar saam met ons beleef het

MARITA SE TOP 5

Mense & Kultuur

Dít laat jou kekkellag, en dít roer jou

Ek het teruggeblaai en weer gelees, en ek is van voor af meegevoer, skryf Marita van der Vyver oor haar vyf gunstelingstories

HERSCHELLE EN BIBI SE GUNSTELINGE

Mense & Kultuur

Dankie, Anastasia, en Mercy se nuwe stem

Donderdae is lekker, want jy kan uitsien na 'n nuwe Vrye Weekblad, skryf Herschelle Benjamin oor sy gunstelingstories

Mense & Kultuur

Só hoop mens, drink mens en maak mens

Leen digter, skrywer en Vrye Weekblad-bydraer Bibi Slippers se bril op hoogtepunte uit vanjaar se uitgawes

’N LEKKER JAAR: SÓ KOOK EN EET ONS

Vrye Tyd

10 uit 10 vir ons lekkerste resepte

Van gebakte kersietamaties oor koue jogurt tot blombotter, hier is ons gunstelingresepte van die jaar