Vrydag 3 Januarie 2020

DIE JAAR VAN AFREKENING

Vrye Denker
Gratis

2020: bloed op die water en drama in die tuig

Piet Croucamp gee 'n indringende blik op wat Suid-Afrika in 2020 te wagte kan wees

DIE SPOKE SPOOK

Nuus & Politiek

‘Wat de hel’ moet ons met die spoke doen?

Vir ’n demokratiese staat het Suid-Afrika buitengewoon geheimsinnige intelligensiedienste, sê Pieter van der Merwe.

DWARSKLAPPE, SKURKE + OPTIMISME

Vrye Denker

Cyril droom van oranje oorpakke

Max du Preez skryf oor die pous se dwarsklap, die mamparas van 2019 en die ineenstorting van Zimbabwe

Vrye Denker

Man van die jaar: Raymond Zondo

KONING VAN DIE BERGE

Nuus & Politiek
Gratis

Ons het dit sien kom, sê Kapenaars van #NicDlamini

Met al die klagtes oor boswagters in Tafelberg Nasionale Park was 'n gebreekte arm voorspelbaar, skryf Hanlie Gouws.

ROMMELVARKE

Nuus & Politiek
Gratis

Varknasie: Wat is fout met ons?

Is daar 'n dieper verduideliking vir dié verskynsel van rommelstrooiing, wonder Anneliese Burgess.

DIE PRINSES VAN ANGOLA

Nuus & Politiek

Strop begin stywer trek om Dos Santos-kroos

Gaan die “prinses" van Angola van die rykdom terugbetaal wat haar familie bymekaargemaak het, wonder Adri Kotzé.

ALLAMAPSTIEKS

Mense & Kultuur

’n Dekade se foefies, fêshuns, geite en grille

Uber, Instagram, avokado, hipsters, zoodles, blomkoolrys - Adri Kotzé kyk na die laaste dekade se neigings en giere

Wetenskap & Tegnologie

App-stieks, jou dinges* kort een van hierdie!

Hoe kies mens uit byna 5 miljoen apps? Willem Kempen maak ’n kortlys van dié wat jy vir 2020 móét aflaai

ALCHEMISTE VIR ONSTERFLIKHEID

Wetenskap & Tegnologie

Wetenskap - dít wag op ons in die toekoms

Elsabé Brits skryf oor die onvermydelike wetenskaplike navorsing van die toekoms en interessanthede vir 2020

MUSO’S, MITES + MA’S

Mense & Kultuur

So jy wil ’n CD opneem? Lees eers hier

Ná 17 jaar in die gevaarwaters van plaaslike musiek maak Madeleine Barnard haar derde CD - net vir haarself

Vrye Denker

Die mite van ’n tuiswerkma

Baie vroue dink dis idillies om van die huis af te werk, maar Lindie Koorts weet van beter

OOR C-KAT EN HARTJIE-VLEIS

Vrye Tyd

Van seekat en van slaai

Frederik de Jager kry kombuisbesoek van iemand met ’n seekat, ’n storie en ’n plan.

Vrye Tyd

Is rooivleis tops of taboe vir my gesondheid?

Dariush Mozaffarian deel die feite en mites van gesondheidsvoordele van vleis en vleisalternatiewe

LAAS WEEK SE LEKKERSTE STORIES

Vrye Denker

Gwede Mantashe (fase) 6; hernubare energie 0

Die minister het genoeg tyd gehad om die bedryf vir hernubare energie te red, maar hy sien dit steeds as ’n bedreiging