Vrydag 10 Januarie 2020

UIT AUSTRALIË SE BRAND-HEL

Nuus & Politiek

As die land net aanhou brand

Die onstuimige weer, aangevuur deur klimaatsverandering, is ’n heksebrou, skryf Jan Horn

Nuus & Politiek
Gratis

Monster-bosbrande: Dit is onbeskryflik erg

Eben Venter skryf uit Australië van die onrus wat die verwoestende brande in 'n mens se hart veroorsaak

MATRIEKUITSLAE

Vrye Denker

Drie opinies, maar een harde onderwys-realiteit

Was jy bly oor die matriekuitslae of het jou soort van koud gelaat, vra Jonathan Jansen

ANC: VROT VAN BINNE

Vrye Denker

Die ANC het ’n seedy ou man geword

Max du Preez skryf oor duur petrol en 'n swak rand, die ANC wat 'n knol geword het, en Trump wat al meer na Amin klink

Vrye Denker

Gesondheidsorg is siek en die ANC speel speletjies

Die gesondheidsminister probeer mense terugdwing in 'n korrupte staatsgesondheidstelsel, skryf Justice Malala

HERRIE EN MEGS KAP 'N NUWE MOVE

Mense & Kultuur
Gratis

Ons Week: die Britse koninklike gesin

Adri Kotzé verbeel haar wat in die geheime dagboeke van Herrie, Megs, Liz, Charles, Cams, Wills en Kate geskryf is

HIER KOM DIE NUWE DEKADE

Vrye Tyd
Gratis

10 verrassende kostrends op die 2020-spyskaart

Annelize Visser vra 'n kosavonturier wat ons ná krulkooltjips en kimchi in die koswêreld kan verwag

SCENARIO'S UIT DIE TOEKOMS

Wetenskap & Tegnologie

Só word die staat se mag weggekalwe

Kragte is in Suid-Afrika aan die opbou wat niks goeds voorspel vir die toekoms nie, skryf Ismail Lagardien

NUWE OORLOG

Wetenskap & Tegnologie

Op pad na swerms veglustige vlieënde slimfone

Ons gaan al hoe meer onbemande oorlogvoering sien, skryf Willem Kempen

KULTUURSKAT

Mense & Kultuur

Die klip waar die haweloses uithang

Die Hangklip is soos die tempel vir dissipels ‘onder alkohol kwarantyn’, skryf Hein Eksteen

VROUESLANERS SÊ HOEKOM

Nuus & Politiek

Die vuiste bly praat en die monde bly dig toe

Van ryk tot arm, die geweld teen Suid-Afrikaanse vroue ken geen grense nie, skryf Darren Taylor

SPESIALE VERSLAG: JHB DIERETUIN

Nuus & Politiek
Gratis

Johannesburgse dieretuin: val dit regtig uitmekaar?

Die Johannesburgse dieretuin is weer in aktiviste se visier danksy foto’s op sosiale media, skryf Yolandi Groenewald

DIE VOLGENDE AARDBEWING

Wetenskap & Tegnologie

Die dag as die aarde onder ons begin skud en rammel

Is ons voorbereid op aardbewings? Jorisna Bonthuys doen verslag

ELKE JAAR IS 'N NUWE BEGIN

Mense & Kultuur

Dis lekker terug by die werk

Ons het nog ’n groot skep geblikte joligheid verteer, skryf Deborah Steinmair

OM VEILIG ANDERS TE WEES

Mense & Kultuur

10 top-queer-ruimtes in SA

Daar is oases van queerheid hier en daar waar die ekstra gewig en angs van queerbestaan verdwyn, skryf Beyers de Vos

WAT WOU, OU

Vrye Tyd

Dit lyk soos vleis en dit smaak soos vleis ...

Bibi Slippers het meer oor plantaardige vleis gaan uitvind, en in die proses binne dae sewe hamburgers weggesit

PRAAT IN TALE

Mense & Kultuur

Mzansilaan 2020 se WhatsApp-groep

Cas Wepener glip in 'n denkbeeldige Whatsapp-groep (waarskynlik in die ooste van Pretoria) in

KRY JOU VIBE AAN

Vrye Tyd

Leef ligter in die nuwe jaar

Span jou nuwe besem in, skryf Michèle Meyer

Vrye Tyd

Seks met of sonder klank

Klanklose seks bly 'n moeilike kwessie, maar nie saak die katelkamerade se ouderdom nie, skryf Marita van der Vyver