Vrydag 17 Januarie 2020

CYRIL EN DIE TERUGVEG-BRIGADE

Menings & Debat
Gratis

Cyril se Rubicon: rot-oë glinster en aasvoëls draai

Paai en mooipraatjies gaan nie meer help nie. Cyril Ramaphosa sal nou die Rubicon moet oorsteek, skryf Max du Preez

Menings & Debat
Gratis

Is Cyril se hande afgekap?

Die Zuma-nagmerrie is verby, maar ons is nie beter af met die president se ‘niksdoen’ nie, skryf Piet Croucamp

ONDERSOEK

Nuus & Politiek

Miljoene liter petrol uit nasionale pyplyne gesteel

Die Valke ondersoek of internasionale sindikate agter SA se grootskaalse petroleumdiefstal sit, skryf Sonja Carstens

HIER KOM DIT NOU

Menings & Debat

Wakker slaap oor grond – en verhuur jou servette

Max du Preez skryf oor die jongste verwikkelinge met grondhervorming, die parlement se rykgatte en Mam’ Winnie

DIE LEKKER LEWE

Mense & Kultuur
Gratis

Die Instagram-lewens van SA se beroemdes

Selebs en politici benut Instagram om 'n geïdealiseerde weergawe van hulself te verkoop, skryf Anneliese Burgess

VERSLAG: TEGNOLOGIE

Wetenskap & Tegnologie

Die slimste, oulikste én onnodigste nuwe tegnologie

Soos elke jaar wens Willem Kempen hy kon by die Consumer Electronics Show in Nevada wees

DIE PONIES GALOP

Menings & Debat

Harry en Meghan: (Amper) alles wat jy lees is politiek

Stief behandeling deur Britse koerante is een van die redes hoekom die Sussexes besluit het om te loop, skryf Adri Kotzé

VERVAL IN VOLKLEUR

Mense & Kultuur

Waar leë swembaddens en gras kuns word

Willem Pretorius dokumenteer die verval van mensgemaakte strukture én herlewing van die natuur, skryf Hanné Koster

TRUMP SE GEVAARLIKE TAKTIEK

Menings & Debat

Soleimani-aanval: Trump doen wawiele op bitter dun ys

Hoe geldig wás pres. Donald Trump se onlangse optrede en kan dit wêreldvrede versteur, vra Elmien du Plessis

DOP ONS STELSEL?

Menings & Debat
Gratis

Matriek: dit gaan nie net oor slaag of druip nie

In dié week se Kitskennis wil Willem Kempen weet of 2019 se slaagsyfer rede tot optimisme of kommer is

Menings & Debat

Help slim studente oor finansiële hekkies

Hoe keer jy dat uitblinkerstudente weens geldelike redes opskop? Jonathan Jansen meen hy het die oplossing

KAN BOUCHER DIE PROTEAS WEER 
LAAT BLOM?

Mense & Kultuur

Die afrigter met die vinnige voete en sagte hande

Mark Boucher is reg om te wys dat hy as afrigter dieselfde hoogte kan bereik as toe hy gespeel het, skryf Luke Alfred

GELDSAKE

Menings & Debat

Gaan jy langer as jou aftreegeld leef?

Aftreeneigings toon dat min Suid-Afrikaners so gemaklik sal kan aftree as wat hulle dink, skryf Stephen Cranston

SY IS ’N FAB ACADEMIC

Mense & Kultuur
Gratis

Ontmoet die visekanselier van Twitter

Annelize Visser gesels met Mamokgethi Phakeng wat ’n virtuele tuiste skep waar elke student saak maak

RE: BEDERFIE EN DIE BLOKMAN

Mense & Kultuur

Slagter sê ek moet saambraai of hy klik oor my diefstal

Bederfie word afgedreig deur ’n blokman wat gesien het toe sy sosatiestokkies steel. Henrietta rol moue op

DIE TAAL PRAAT

Menings & Debat

Altyd nog iets nuuts oor onse taal

Ná drie jaar het Anastasia de Vries eindelik antwoorde op ’n gedig én ’n nuwe stuk geskiedenis oor Afrikaans uitgegraai

SALUUT AAN DIE NUWE, FLINKE JY!

Lewenstyl & Kos

Nee, broccoli kan nie reg toor wat jy berou nie

Dit sou beleefd wees om detoksdiëte ’n gier te noem. Dis eerder ’n slenter, skryf Devlin Brown

Lewenstyl & Kos

5 wenke vir fokus in die tyd van die internet

Cal Newport se boek ‘Deep Work’ wys hoe ons weer konsentrasie-fiks kan raak, skryf Bibi Slippers

EK SÊ POETOE, JY SÊ POLENTA

Lewenstyl & Kos

Pap en vleis en waatlemoen met skop

’n Verlange uit die ver wêreld na mieliepap bring Frederik de Jager by pap en vleis en groengoed wat daarmee saamgaan

OM TE SKRYF IS SOOS OM TE TOOR

Lewenstyl & Kos

’n Bankrotpoeding vir die Sestigers

Met 'n soet sousie en 'n gedig in die bed kan enigeen soos 'n miljoenêr voel, skryf Henk Serfontein

Mense & Kultuur

Jeanne Goosen: hoe vang jy die wind in ’n sif?

Hoe slaan jy los gedagtes hok, vra Deborah Steinmair, en deel 'n skerfie van Goosen se betowerende brein

VWB IN JOU ORE

Menings & Debat
Gratis

LUISTER | Ons eerste podsending is hier

In ons eerste podsending gesels Max du Preez met Riaan Wolmarans oor watter soort dier Vrye Weekblad is

X