Vrydag 24 Januarie 2020

GIERIG EN GESLEPE

Nuus & Politiek
Gratis

Booysen en Panday: teenpole van staatskaping

Toshan Panday staan in die staatskaping-annale opgeteken, skryf Jacques Pauw

DIE STAAT SE SUURMELK

Nuus & Politiek
Gratis

Grond: g’n teken van ‘bekwame staat’ nie

Die helfte van die plase wat vir hervorming gekoop is, is onbenut. Anneliese Burgess sê dít verduidelik baie

Vrye Denker
Gratis

Cyril se nuwe kapstok

Ramaphosa het die eerste rondtes van 2020 teen saboteurs in sy geledere gewen, skryf Max du Preez

RIDDERS

Vrye Denker

Só wil André de Ruyter keer dat Eskom SA verwoes

Is daar enige hoop dat André de Ruyter SA se mees wanfunksionele maatskappy kan herstel?

IN HAAR EIE LIGA

Mense & Kultuur
Gratis

Rachel: spiere van staal en ’n sagte hart

Dit kos sweet om met die fikse, vasberade mev. Kolisi ’n onderhoud te voer, besef Annelize Visser tydens 'n oefensessie

IS JY ERNSTIG?

Nuus & Politiek

Spoorpolisie: Oppaswerk is ‘benede ons’

Ons treininfrastruktuur word verwoes, maar dié polisie weier om treine en stasies op te pas, skryf Sonja Carstens

SEEROWERS 

Nuus & Politiek

Die stryd om te stroop

Vir arm Wes-Kaapse kusgemeenskappe staan wette in die pad van oorlewing, skryf Hein Eksteen.

KRISIS

Gesondheid & Omgewing

’n Masker teen die koronavirus

Soos die geheimsinnige virus meer lewens eis, skaf Gerhard Greyvensteyn, 'n Suid-Afrikaner in Shanghai, ’n masker aan

IN DIE STEEK GELAAT

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe keer ons dat nog 'n kind verdrink?

Ons moet kampe vir kinders veiliger maak, sê Hanlie Gouws ná Enock Mpianzi se dood

Vrye Denker

Enock is nie die eerste om te verdrink nie

Vyf verdrinkings het onder die oog van opvoedkundige instellings gebeur. Wat gaan ons doen, vra Jonathan Jansen

STEMME

Wetenskap & Tegnologie

’n 3,000 jaar oue stem uit die graf

Danksy 3D-druktegnologie kan ons nou ’n priester uit antieke Egipte se stem hoor. Elsabé Brits vertel meer

Mense & Kultuur

‘Maar hy is dan wit?’

Luisteraars is verras as hulle uitvind dat dié Setswana-rugbyomroeper eintlik die (wit) boer Renier Swart is

WAT DOEN EK?

Mense & Kultuur
Gratis

Operasie opruim – help dit hoegenaamd?

Clari Niemand sê ons verbruikerspesie se rommel maak haar skoon depressief, maar ons elkeen móét hand bysit

WITTEBROOD + WYN

Vrye Tyd

Kan jou verhouding ’n vakansie oorleef?

Daar is goeie redes hoekom jy verkieslik die wittebrood moet hou vóór jy die trouring koop, skryf Marita van der Vyver

Vrye Tyd

In vervoering oor chenin

Suid-Afrika se wynidentiteit op die wêreldmark is deesdae onbeskaamd chenin blanc, skryf Yolandi Groenewald

MY TOEËIENING, JOU PLAGIAAT

Mense & Kultuur

Willem Anker en die kulkuns van die letterdief

Deborah Steinmair verbreek die doodste stilte oor gerugte van toeëiening deur die wenner van die Hertzogprys

ONTHOU DIT, BEWAAR DIT

Mense & Kultuur

'Sy ís Poppie. Finish en klaar’

Marguerite van Wyk gesels met Clementine Mosimane oor Poppie Nongena, die Christiaan Olwagen-fliek wat jy nie mag misloop nie

Gesondheid & Omgewing

Hoe wild en verwaarloos ís ons Wildtuin?

Mense kla dat die Nasionale Krugerwildtuin tot niet gaan, ‘nes alles in die land’. Michèle Meyer stel ondersoek in