Vrydag 31 Januarie 2020

DIE VERHAAL VAN DUDU EN UBABA

Nuus & Politiek
Gratis

Duduzane Zuma, die ANC se nuwe rockster

Dis alles deel van 'n berekende verontskuldigingsveldtog, skryf Anneliese Burgess

DIE KRUISE WAT ONS DRA

Mense & Kultuur

Om die nuwe jaar in ’n malhuis te begin

Die kopkliniek is nie werklik anders as die regte lewe nie, net meer intensief en aanhoudend, skryf Hannes Loubser.

DIE S-WOORD

Nuus & Politiek
Gratis

Seksonderrig: Kom ons praat

Die jongste stryd oor skole se seksleerplanne het soort van ʼn klimaks bereik, wel vir eers, skryf Rozanne Els.

DIE WARE LEEGLÊERS

Menings & Debat

Wanneer argitektuur en ontwerp vyandig word

Boemelary moet as 'n humanitêre krisis gesien word, skryf Bettina Wyngaard.

DA'S GEEN GENADE

Nuus & Politiek

Kan die DA en Schweizer-Reneke mekaar weer vind?

Die DA sal hard moet werk om die mense van dié dorp se vertroue terug te wen, skryf Jaco Visser.

GEMAAK VIR HIERDIE LAND

Wetenskap & Tegnologie

Is jou tuiskantoor gerat vir beurtkrag?

Willem Kempen deel wenke om jou beter voorbereid op beurtkrag te maak as jy van die huis af werk.

Menings & Debat

In dié land weet ons lag is onse medisyne

Soms ná ’n blaaskans van sosiale media besef Anastasia de Vries net weer hoekom ons vir hierdie land gemáák is.

WARM BANKE

Ekonomie & Geldsake

Die Bankorp-krisis: Was dit apartheidkorrupsie?

In sy boek ‘Maverick Africans’ herbesoek Hermann Giliomee die Bankorp-sage, wat opnuut bewerings oor apartheidkorrupsie ...

TOTSIENS AAN JO'BURG SE IT-GIRL

Mense & Kultuur

Op soek na die hart van Hannatjie van der Wat

As 'n kunstenaar sterf, hou jy nie begrafnis nie – jy hou 'n uitstalling. Bibi Slippers woon die afskeid aan Hannatjie ...

GALERY MET HANDE WAT TROOS

Mense & Kultuur

Henk Serfontein se wandelende skaduwee

In ons virtuele galery deel die kunstenaar 'n keuse uit die werk wat tans by die Everard Read-galery in Franschhoek te ...

FLIEKVLOOIE EN FLATERS

Mense & Kultuur

Die Oscar-resies: sit jou geld op 'n buiteperd

Floris Groenewald waag dit om te voorspel wie op 10 Februarie met ’n goue trofee gaan wegstap.

Wetenskap & Tegnologie

Oor WhatsApps en Whats-oepse

Dié handige en soms sluwe klein app het ons lewe radikaal verander, skryf Madeleine Barnard.

HYGFLIEKE VIR (HOM EN) HAAR

Lewenstyl & Kos
Gratis

Pornografie: ’n Vrou maak ’n plan

Annelize Visser beskou die opgang van feministiese pornografie wat deur vroue vír vroue vervaardig word.

HARTEBREKER EN STORIES WAT BOEI

Mense & Kultuur

Rou poetry oor die geweld van armoede

Lou-Marié Kruger se boek oor vroue in die Dwarsriviervallei gaan jou hart breek, skryf Deborah Steinmair.

Mense & Kultuur

Deon Meyer kies perspirasie bo inspirasie

Tanya Faber ontmoet die bekroonde misdaadskrywer en ontdek ’n man wat sy lewe daaraan wy om ’n goeie storie na te jaag.

DIE WEELDE VAN AARTAPPELS

Lewenstyl & Kos

Koningskos of peasantkos: Aartappels én brood is ’n ...

Jy kan ’n aartappel help om nuwe vriende te maak. Frederik de Jager stel ’n sop, kluitjies en ’n brood voor.

TIEK-TOK

Nuus & Politiek

Korona: SA is gereed, maar niémand is immuun

Die nuwe koronavirus is selfs vir mediese kenners ’n uitdaging. Kan SA so iets hanteer, vra Elsabé Brits.

X