Vrydag 7 Februarie 2020

ISLAMITIESE STAAT OP EIE BODEM

Nuus & Politiek

Hoe gemaak met Isis-bruide wat na SA wil terugkeer?

Suid-Afrika het nog geen plan met dié mense nie, skryf Jasmine Opperman.

VIRALE STORIES

Gesondheid & Omgewing
Gratis

SKOK! PANIEK! VLUG! (en ’n feit of twee)

Nie eens die koronavirus self versprei so vinnig soos die waninligting en samesweringsteorieë nie, skryf Willem Kempen.

DIE LEGENDE VAN DIE SPEKBOOM

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Spekboom of spekskiet?

Kan ons die planeet red met 'n oulike vetplantjie, vra Pieter Botha.

MAVERICK AFRIKANERS

Nuus & Politiek

'n Stryd na alle kante

Azille Coetzee praat met Herman Giliomee oor sy nuutste boek, Maverick Africans.

KAMPUS AAN DIE BRAND

Vrye Denker

UKZN: Die stadige dood van ’n universiteit

Met die chaos wat op van die UKZN se kampusse heers, kyk Jonathan Jansen na waar die verrotting vandaan kom.

BEKWAME STAAT? 

Ekonomie & Geldsake

SAL-besluit wys hoe min sê tesourie nog het

Die feit dat ’n ANC-elitegroep die laaste sê oor begrotingsbesluite het, wys hoe ver SA geval het, sê Carol Paton.

Ekonomie & Geldsake

Besighede is SA se enigste redding

Die regering word vasgehou deur ideologie, skryf Allan Seccombe, en dit hou weer ons ekonomie terug.

DIE BILJOENÊRS EN HUL SAKE

Nuus & Politiek

Hoekom haat almal vir George Soros?

Wat het Julius Malema, Donald Trump en Nigel Farage gemeen? Skynbaar hul haat vir dié biljoenêr, skryf Willem Kempen.

Wetenskap & Tegnologie

Kan ons aanlyn bestaan sonder Google?

Hy het daarin geslaag om Facebook die ewigheid in te stuur, maar Toby Shapshak probeer nog om dié soekenjin te los.

GOED WAT SPIN

Mense & Kultuur

’n Dag in die lewe van 'n tuimeldroërdigter

Die Spoegwolf-voorman en nou debuutdigter Danie du Toit en Bibi Slippers voer ’n dag lange gesprek via stemnotas.

TIERMAMMAS

Vrye Denker

Laerskoolma’s konkel erger as politici

Dié tiermammas se taktieke het geen perke as dit kom by hul ambisies vir hul kinders nie, skryf Yolandi Groenewald.

GEUR

Vrye Tyd
Gratis

’n Skaapwors-en-waterblommetjiepot vir Snor City

Die Wes-Transvaal en die Boland ontmoet mekaar in dié Lientjie Wessels-resep, skryf Henk Serfontein.

SO MAAK MENS

Vrye Tyd
Gratis

Kry jou Valentyn aanlyn

Jy het nog 'n volle week om by die stormloop na digitale afspraak-webwerwe aan te sluit, skryf Marita van der Vyver.

JAN VAT PAD

Mense & Kultuur

Op 'n 4x4-avontuur

Niemand het gedink dié riller van 'n roete sal die skaflikste spanlid laat swets nie, skryf Jan Horn.

KAMPIOEN VAN KAMPIOENE

Mense & Kultuur

‘Net één Wimbledon-wen sou genoeg wees’

Ondanks sy sukses is Roger Federer 'n plat-op-die-aarde ou wat eintlik net goedhartig wil wees, skryf Jeff Wicks.

 GEKNAKTE VLERKE

Nuus & Politiek

SA Lugmag vier 100 jaar

Ná 100 jaar is die SA Lugmag 'n skadu van sy ou self, skryf Helmoed-Römer Heitman.