Vrydag 14 Februarie 2020

TYD VIR 'N BESLUIT (OF TWEE)

Menings & Debat
Gratis

Staatsrede: Innie mirrel Cyril

Daar was nie juis die soort inspirasie in donker tye wat die grond onder ons voete laat beweeg nie, skryf Max du Preez.

POLITIEKE KLONE EN DROME

Menings & Debat

Trump, Niehaus, Malema en jou ma se post-truth

Max du Preez skryf oor Donald Trump, SA se politieke klone en die Jaar van die Oranje Oorpakke.

Nuus & Politiek

Die skerp horing teen Cyril se keel

Die president het min beweegruimte, skryf Jo-Ansie van Wyk, en ontleed die staatsrede.

DIE OU VAN DIE MITCHELLS PLEIN

Nuus & Politiek
Gratis

Die akademikus wat deur Bain & Co. gesien het

Die akademikus Athol Williams gesels met Anneliese Burgess oor sy komende getuienis voor die Zondo-kommissie.

WAAR IS ONS GELD, ZIMBABWE?

Nuus & Politiek
Gratis

Zim skuld SAL tot R1.8 biljoen

Zimbabwiese vliegkaartjie-kopers het wisselende waarde van Zim-dollar uitgebuit, skryf Peta Thornycroft

DIE SILWER VOS VAN GESONDHEID

Gesondheid & Omgewing

Die mees misverstane man in middelklas-SA

Dr. Nicholas Crisp wil hê die NGV moet nie net nog ’n goeie idee wees wat op die ashoop beland nie, skryf Darren Taylor.

POSKLAP

Nuus & Politiek

SA Poskantoor is van voor af in tamatiestraat

Die skorsing van Lindiwe Kwele as waarnemende hoof bevestig dat dié staatsonderneming nogmaals diep in die sop is, ...

DIE PERFEKTE (SELF)BEELD

Menings & Debat
Gratis

Die dag toe ’n Vlakte-vrou weer kon spog

Anastasia de Vries herken nie dadelik die vrou nie, maar toe Lolla eers begin praat, val al die onthoue in plek.

Mense & Kultuur

Kiekies: van die konsistorie tot die kuberruim

Cas Wepener meen die voorvaders van die selfie se portrette hang teen die mure van elke NG kerk.

DRA DIT WEER 'N KEER!

Gesondheid & Omgewing

Klere-revolusie: Groen is die nuwe swart

Die klerebedryf sorg vir meer koolstowwe as al die internasionale vlugte en skeepvaarte, skryf Eugenie Gregan.

ANTWOORDE OOR DIE LIEFDE

Mense & Kultuur

Volg die stitches

Regte liefde vat tyd en sit vas in die gleufies van jou menswees, skryf Ronelda S. Kamfer. Dit word uitgetrap op lang ...

Mense & Kultuur

Dalk is liefde soos ’n metafoor

Beyers de Vos soek antwoorde oor wat de hel liefde is, behalwe moeilik en onvoorspelbaar.

DIE POËSIE VAN DIE REËNPROFETE

Mense & Kultuur
Gratis

As Moeder Natuur van reën praat ...

Die naguiltjie maak “kerdoep krrrrrr” en die groot sprinkane begin maal - dís hoe jy weet die reën kom, vertel ...

KORONA-DAGBOEK

Gesondheid & Omgewing

Selfkwarantyn in Shanghai

Met die dodetal van koronaviruslyers wat aanhou styg, kom Gerhard Greyvensteyn selde uit sy woonstel in Shanghai.

SWART GOUD EN PAPPA-PLEASERS

Lewenstyl & Kos

Towertruffels uit Pretoria

Twee Pretorianers verskuif die grense van die natuur en kweek ‘swart goud’ in ’n petribakkie. Michèle Meyer gaan ...

Lewenstyl & Kos

‘Pappa Bederf’ en nog disse met lieflike name

Die veelsydige eiervrug ken sy einde nie. Frederik de Jager gaan haal nog geregte uit Turkye en Griekeland.

'N TAAL SOOS LAG EN TRANE

Mense & Kultuur

Kaapse krimi met die worst goeie mense

Kaaps is spontaan en onmiddellik soos lag en trane, skryf Deborah Steinmair oor Olivia M. Coetzee se misdaadroman Innie ...

'N REUS GROET

Mense & Kultuur

Joseph Shabalala is huis toe

Rob Allingham vertel ons musiek se grootste suksesverhaal in dié huldeblyk aan ’n musiekgenie.

X