Vrydag 21 Februarie 2020

SEE VAN WANINLIGTING

Nuus & Politiek

SA liegstorie veroorsaak amper internasionale insident

Fopnuus soos dié kan slagoffers eis, maan Jean le Roux en Roman Osadchuck

DURACELL BUNNY SE AMBISIE

Nuus & Politiek

Mashaba oor doodstraf, immigrasie en sy haat vir die ANC

Herman Mashaba vertel Anneliese Burgess van sy politieke planne, Helen Zille en sy haat vir die ANC.

FEES VAN DIE GENOOIDES

Nuus & Politiek
Gratis

OB by die dag meer flagrant partydig

Busisiwe Mkhwebane se vuur is nog lank nie geblus nie, sê Yolandi Groenewald.

LOS DIE SYSAKDOEK!

Vrye Denker

Malema hét die ANC aan die skrotum beet

SA sal konsensus moet bereik dat die EFF ons demokratiese orde bedreig, skryf Max du Preez.

Ekonomie & Geldsake

Tito: Die. Kalf. Is. In. Die. Put!

Willem Kempen kyk na van die minister se opsies in sy staatsbegroting.

SWART EN WIT

Nuus & Politiek

8 vrae aan Roelf Meyer

Ons gesels met die baasbrein agter die nuwe projek om grondhervorming uitvoerbaar te maak.

Vrye Denker
Gratis

Liberalisme is ’n ‘white thing’

Daar's ’n diepgesetelde haat vir swart liberale op die Suid-Afrikaanse politieke landskap, skryf Ismail Lagardien.

BBP-BILJOENE

Nuus & Politiek
Gratis

Rooi ligte flikker oor blou ligte

Die regering bestee jaarliks ’n fortuin aan die beskerming van BBP's, sê Willem Kempen.

(ON)SKULDIG, U EDELE

OM VAN SIEK TE WORD

Gesondheid & Omgewing

Ons kinders versmoor en kan nie somme doen nie

SA lê bitter laag op ’n ranglys wat toon hoe goed lande na hul kinders omsien, skryf Wilma Stassen.

Nuus & Politiek

Mediese fondse: Hoes en betaal

Wat word van die geld wat jy aan die mediese fondse betaal, vra Susan Erasmus.

TUSSEN ÊRENS EN NÊRENS

Mense & Kultuur

Grondpadlangs deur die Tankwa

Doen saam met Hein Eksteen aan by die Tankwa se Groot Dertien.

WAT JY EET EN VERGEET

Vrye Tyd

’n Bunny chow vir Betsie Verwoerd

Henk Serfontein onthou die dag toe hy per ongeluk in Orania in Betsie Verwoerd se slaapkamer beland het.

LEESLYS VIR 'N AVONTUURLIKE LEWE

Mense & Kultuur

Marita se uitgebreide boekfamilie

Daar wag ’n leesavontuur in die boekstapels langs haar bed, skryf Marita van der Vyver.

DIS LIG WANT DIS DONKER

Mense & Kultuur

Trantraal: ‘Daais poetry min of meer’

Nathan Trantraal is ’n digter van formaat is, in enige milieu of eeu, skryf Deborah Steinmair.

Mense & Kultuur

’n Literêre skelmpie daag op in die donker

Midde-in beurtkrag-droewigheid het Madeleine Barnard haar liefde vir lees herontdek - en 'n skelm verhouding aangeknoop.

TE LEKKER OM WAAR TE WEES

Vrye Tyd

Grondboontjiebotterpap en sjokolade-fudge-koek

Kan gesonde kos só lekker wees? Ons deel 4 resepte uit Sarah Graham se nuwe boek, Super Natural.