Vrydag 6 Maart 2020

SKOP ONDER DIE AGTERSTEWE

Nuus & Politiek

Die DA se vreeslose jong vuurvreter

Sal die party se liberale royalty toelaat dat dié uitgesproke vrou die leisels oorneem, vra Anneliese Burgess.

NET ONS KAN ONSSELF RED

Vrye Denker

Ons is gyselaars van ons bevryders

Die son struikel, en ons bly vasgevang in ’n kringloop van mishandeling, skryf Bettina Wyngaard.

‘ONS IS IN’

Nuus & Politiek
Gratis

Potch vat voor met doen-dit-self-dienslewering

’n Groep Potchefstromers het 'n nuwe model vir munisipale dienste in werking gestel, skryf Willem Kempen.

NOU MOET ONS GROU

Vrye Denker

Ons kán dit weer doen, en vinnig

SA behoort maklik ’n oplossing vir die openbare sektor se salarisrekening te kry, sê Justice Malala.

Vrye Denker

Resessie: Kan SA weer inhaal?

Met die lae vlak van ekonomiese aktiwiteit in SA, is daar nog hoop vir ’n ommeswaai, vra Claire Bisseker.

SKROP TOT JY DROP

Vrye Tyd

Die nuwe skoonmaak-weermag

Adri Kotzé vertel hoe verslawend die nuwe gier is om huis skoon te maak.

STEMME

Vrye Denker

Kan ons almal net oor die weg kom

SA kan leer uit die Rodney King-saak en uit die reaksies van Kambodjane, skryf Ismail Lagardien.

Vrye Denker

SA, nou’s ie tyd om stêk te staan

Die digter Veronique Jephtas vertel hoekom sy nog ‘baie hoep vi’ ie land van ôs’ het.

LABOESJYN IS NOG ONS S'N

Mense & Kultuur
Gratis

Gevaarlike kolwer kom ‘huis toe’

Die Australiër Marnus Labuschagne sal guller ontvang word as ander ‘verlooptes’, meen Sibusiso Mjikeliso.

WATSE INTELLIGENSIE? 

Nuus & Politiek

Moe Shaik se ANC-spookstories

'n Uittreksel uit Moe Shaik se boek The ANC Spy Bible.

EN JY DOG DIS NET VIR MILLENNIËRS

Nuus & Politiek

Groen goud op die swartmark

Misdaadsindikate teiken nou SA se avokado's en makadamias, word berig.

NUWE PLANNE VIR JOU OUDAG

Ekonomie & Geldsake
Gratis

Waaat? Hoeveel sê jy moet ek spaar om te kan aftree?

Annelize Visser doen langtand ’n som wat bepaal hoe sy op die nippertjie vir haar oudag voorsorg kan tref.

UITGEWERS IS NES HENGELAARS ...

Mense & Kultuur

Hoezit, my China: Jou kopvel prik en jou pols begin bewe

Soms lê sy wakker en bekommer haar oor manuskripte wat deur die krake val, sê Deborah Steinmair.

STORIES OOR HELDE (EN ANTI-HELDE)

Mense & Kultuur

As Moeder Teresa ’n hunk van Villieria was

“Verblyf: Moeilike tieners, geen privaatheid." Wie kan so 'n uitnodiging weerstaan, skryf Michèle Meyer.

Mense & Kultuur
Gratis

Die hemelse klanke wat poepende ploerte voortbring

Die musiek is benewelend, die makers daarvan geniale junkies, skryf Kerneels Breytenbach.

ROOIKAPPIE HET GENOEG GEHAD

Vrye Denker

Geslagsgeweld is so oud soos die ABO

In sy Africana-versameling ontdek Max du Preez dat kappietantes al eeue terug teen stoere Boere opgestaan het.