Vrydag 13 Maart 2020

UBABA, DIE NAG KOM NADER

Nuus & Politiek

Vir wie het Zuma eintlik gewerk?

Jacques Pauw kyk na die verhouding tussen Zuma en sy finansiële suikerklontjie, die biljoenêr Roy Moodley.

SAAM IN DIE PYN

Nuus & Politiek
Gratis

Van graf tot graf, kind na kader

Piet Croucamp vertel oor 'n soektog na die lyke van kinders en kaders.

DIE WIEL DRAAI

Vrye Denker
Gratis

Bieg en betaal dalk die Wet van Transvaal

'n Amnestie vir korrupsie? Ja? Nee? Max du Preez bekyk die saak en neig na ‘ja, maar…’

Vrye Denker

Dis kaputt, kameraad Busi

Die skrif is aan die muur vir die OB, maar sy en haar RET-kamerade veg bloot voort, skryf Max du Preez.

DIE BULLDOG

Nuus & Politiek

Glynnis Breytenbach se ‘mafia-strategie’

Dit gaan oor hóé ons staatskapers in die tronk kry, sê die DA se Glynnis Breytenbach vir Anneliese Burgess.

VET EN MAER VARKE 

Nuus & Politiek

Wat’s die storie met Eskom en pensioene?

Willem Kempen verduidelik wat Suid-Afrikaners se pensioengeld en Eskom se skuld met mekaar uit te waai het.

Ekonomie & Geldsake

Lig in die SAID-tonnel

Edward Kieswetter probeer als om die SAID te red, maar daar's faktore buite sy beheer, sê Natasha Marrian.

DIE WÁRE GRONDSTORIES

Vrye Denker

Zim se grondnuus is meestal fopnuus

Moenie die wolhaarstories glo oor Zimbabwe wat wit boere se grond teruggee nie, skryf Peta Thornycroft.

Nuus & Politiek
Gratis

Twis oor eienaarskap bedreig swart gesin

Dié opkomende swart boere bewerk al 31 jaar lank hul grond, maar nou is die eienaarskap daarvan in gedrang

DIÉ LAND VAT GUTS

Vrye Denker

Om te weet wat ek weet

Sy’s altyd bly om huis toe te gaan, sê Anastasia de Vries, maar deesdae bang wie se geliefdes ons land opeis.

WIKKEL DAAI WURM DUN

Vrye Denker
Gratis

Afrikaanse musiek: van preuts tot platvoers

Yolandi Groenewald probeer sin maak van die trots Afrikaanse lawaai waaraan vandag se jeug blootgestel word.

Gesondheid & Omgewing

Die vet weet, hierdie is die kalorie-feite

Om vetrolletjies af te skud behels meer as net kalorieë in teenoor kalorieë uit, skryf Devlin Brown.

LEEF SÓ LIGTER

Gesondheid & Omgewing

7 sinvolle stappe vir ’n planeet wat sweet

Die aarde tjop af, maar watter verskil kan ons maak aan die krisis? Pieter Botha kyk na ’n paar oplossings.

NAGMERRIE BY DIE WERK

Gesondheid & Omgewing

Bangmaakstories oor base uit die hel

'n Boeliebaas kan selfs jou gesondheid en jou gesinslewe benadeel, skryf Madeleine Barnard.

GOUE DAE VAN DIE DINNER DANCE

Mense & Kultuur
Gratis

Seepunt, jou karnallie

Seepunt was nog altyd ’n toevlugsoord vir randeiers en gekneusdes.

AANHOU BEWEEG EN GERAAS MAAK

Vrye Denker
Gratis

Afrikaanse musiek: van preuts tot platvoers

Yolandi Groenewald probeer sin maak van die trots Afrikaanse lawaai waaraan vandag se jeug blootgestel word.

Mense & Kultuur

Woordfeesflitse uit ’n poskaartdorp met koekblikberge

’n Feesweek is emosioneel en intellektueel takserend, sê Deborah Steinmair. Dis boeke wat haar laat tuisvoel.

’N WOORD KAN ’N WAPEN WEES

Mense & Kultuur

‘Moffie’ is briljant, beeldskoon en brutaal

Oliver Hermanus se nuwe fliek is 'n gutpunch, 'n mes in die hart, 'n uitdaging, skryf Beyers de Vos.

KOS WAT DIE LEWE DRAAGLIK MAAK

Vrye Tyd

Van soet souskluitjies tot donker sjokolade

’n Klein bietjie ekstra, ’n bederfie, is wat die lewe draaglik maak. Frederik de Jager streel die soettand.

Vrye Tyd

Een-skottel-disse vir morsige kokke

Die kortpad na ’n skoon kombuis is eenskottelgeregte. Ons deel 4 resepte uit Chantal Lascaris se nuwe boek.

PAPIER. SE ‘VOORBLADSTORIE’

Mense & Kultuur

21 vrae aan Renée Rossouw

Ontmoet die kunstenaar agter “Nomad”, die kunswerk op die voorblad van Vrye Weekblad papier.

PAAIE SONDER TEER

Mense & Kultuur

4x4: Die kuns van vasval

Vir die Skedelkus se helse hitte, satanskoue, dik mis en sagte sand kort jy ’n kar met karakter, meen Jan Horn.