Vrydag 20 Maart 2020

CORONA-SLIM

Nuus & Politiek
Gratis

Jou corona-dossier

Alles wat jy oor Sars-CoV-2 en Covid-19 moet weet.

DIE ONBEKENDE IS OP ONS

Vrye Denker
Gratis

SA word deur die perfekte storm bedreig

Weens die Covid-19-pandemie gaan Suid-Afrika môre ’n gans ander land wees, skryf Max du Preez.

IS DIT DIE EINDE?

Vrye Denker

Is dit die Bybelse Apokalips?

Anthoni van Nieuwkerk vra of die wêreld op ’n tikkende tydbom sit, en of ubuntu Suid-Afrika kan red.

MOEDIGE MARTHA

Nuus & Politiek

Martha Ngoye: Die astrante heldin

Moedige Martha was een beampte wat totale plundering by Prasa help keer het, skryf Yolandi Groenewald.

KOM ONS PRAAT

Vrye Denker
Gratis

’n Brief aan Trevor Noah

Michael Weeder rig ’n ope brief aan Trevor Noah oor sy verwysings na bruin mense.

KRAKE, SWEPE EN TOETSE

Vrye Denker

Skollie-regters en die coronakrisis

Max du Preez skryf oor die krake in die regbank en die corona-sweep wat vir die regering klap.

IN 'N TYD VAN DIE ONBEKENDE

Wetenskap & Tegnologie

Is persoonlike data die nuwe olie?

Voel dit soms of Google jou gedagtes lees? Ons persoonlike data is nie meer óns s'n nie, sê Marcé Bester.

BEVRY MAAR NOOIT VRY

Mense & Kultuur

St. Helena se grafte van skande

Hulle is bevry, of so dag hierdie slawe. Maar eintlik was hulle net Britse buit, skryf Elsabé Brits.

DÍS MY FEMINIST MANIFESTO

Mense & Kultuur
Gratis

My freedom papers

’n Besoek aan binnelandse sake bring Ronelda S. Kamfer terug by haar passport om te lewe en glo soos sy wil.

KONING EN KAPITALISME 

Vrye Denker

Hoe lank kan kapitalisme nog oorleef?

Die politieke ekonoom Ismail Lagardien plaas liberale kapitalisme onder die loep.

Vrye Denker

ANC blind vir konings se magsmisbruik

Daar’s geen woede soos ’n koninklike woede nie, skryf Farieda Khan ná die AbaThembu-koning se onlangste uitbarsting.

DIE KOSWEGRAPINGSONE

Vrye Denker

Die groot corona-koop: Sies, mense!

Elsabé Brits skryf oor die voorreg om aan kooppaniek deel te neem en maan ons om asseblief ubuntu toe te pas.

GRILKOS VAN GISTER

Vrye Tyd

Ma se kos: Maar kan jy dit eet !?

Madeleine Barnard stik effens in gruwel-kosmodes en die grilkos wat ons ma's met liefde opgedis het.

EERSTEKLAS

Mense & Kultuur

Held van die veld

Met die nuwe Defender op pad na SA kyk Denis Droppa na wat die eerste Landies in ’n klas van hul eie plaas.

PIENK SOOS FRANGIPANI'S

Vrye Tyd

Veerligte rooi-koeldrank-skons

Henk Serfontein is op soek in Distrik Ses: Sal ander rooi koeldrank sy skons so veerlig soos Bashew’s maak?

ONTROEREND

Mense & Kultuur

Om ’n dronk pa en ’n versteurde ma te oorleef

Brent Meersman se memoires is ’n ontroerende grafrede aan sy ma, en ’n kiekie van ontredderde kinderdae.