Vrydag 27 Maart 2020

STRYD TEEN TYD

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Hoe ver is die uur vir ’n corona-kuur?

Hoewel ingeperk, is die wêreld hoopvol ʼn nuwe entstof en medikasie vir die coronavirus kom, sê Elsabé Brits.

DIEP WATERS WAG

Ekonomie & Geldsake

HKGK: Hier Kom Groot Krisis

Ons staan dalk op die drumpel van die grootste ekonomiese krisis sedert die Groot Depressie, sê Hugo Pienaar.

IN DIE TYD VAN DIE GROOT C

Nuus & Politiek

Corona: Een tragedie verdwerg ’n ander

Daar is nie ’n normaal om na terug te gaan in die tyd van corona nie, maar daar is hoop, sê Piet Croucamp.

Vrye Denker

Dis nie tyd vir Ramaphorie 2 nie

Dis Cyril se oomblik, ja, maar Corona2020 kan hom, eintlik ons almal, maak of breek, skryf Max du Preez.

BEVRYDE TRONKVOËL

Mense & Kultuur

Probeer is die beter geweer

Sihle Tshabalala, die laaitie van Langa, het eens geroof. Nou laat hy digitale drome lewe kry, skryf Darren Taylor.

DIE SLEGSTE ÉN BESTE VAN ONS

Vrye Denker

Ons kan en mag nie dieselfde wees nie

Ons land se mense is vir die eerste keer in ’n lang tyd weer almal sáám in ’n ding, skryf Anastasia de Vries.

AFSPRAAK MET MOORD

Mense & Kultuur

Cecilia en haar bose binnekring

Jana Marx se boek oor die Krugersdorp-kultusmoorde is nou beskikbaar. Hier is ’n uittreksel.

VAN FAMILIES EN KOALISIES

Vrye Denker

Die Ramaphosas: ’n Pa se liefde vir sy seuns

Cyril en Douglas Ramaphosa se pa was dalk nie vrygewig met sy woorde nie, maar met sy omgee wel.

Nuus & Politiek
Gratis

Dienslewering kreun tot stilstand

Die hoop dat enigiets-behalwe-die-ANC-koalisies stede sou red, het verdof, skryf Nation Nyoka.

KYKGIDS VIR JOU GRENDELSTAAT

Mense & Kultuur

Nóú gaan ons fliek

Stroomdienste verskaf ’n magdom kykstof om jou tydens die grendelstaat besig te hou. Floris Groenewald is jou gids.

OP DIE SPOOR VAN 'N PROFEET

Mense & Kultuur

Credo Mutwa: ’n Vreemdeling in ’n vreemde land

As daar ooit ’n profeet was wat in sy eie land nie geëer is nie, dan was dit Credo Mutwa, skryf Jan Horn.

EPISTELS UIT DIE VOORSTEDE

Mense & Kultuur

In elke vertrek het ek boeke en brille

Soos toe sy klein en eensaam was, gryp sy nou na boeke, skryf Deborah Steinmair aan haar ouma.

Mense & Kultuur

Sewe soorte stap

Stap saam met Hannes Loubser deur die voorstede se agterstrate, sonder 'n bestemming in gedagte.

KOSPLANNE VIR KWARANTYN

Vrye Tyd

Die onskuldige plesiere van blikkieskos

Hoe gaan jy al daai blikkieskos die volgende 21 dae in lekker etes omskep? Annelize Visser stel ondersoek in.

Vrye Tyd

Kwarantynontbyt: Croissants en ’n klassieke Franse omelet

Moenie jou lewe met verbeeldinglose kos gaan verarm tydens jou tuisisolasie nie, sê Frederik de Jager.

VAN GOGGAS EN GEVLEUELDES

Vrye Tyd

Die wonder van ’n werf

In ’n tyd van afsondering leer die blindelingse volharding van ’n geelvink vir Madeleine Barnard om te kyk en te luister.

DOEN AAN ANDER ...

Vrye Tyd

9 maniere om uit te reik in ’n tyd sonder aanraking

Wat kan ’n mens dóén as ’n pandemie jou hulpeloos laat voel? Michèle Meyer kyk na die sorg anderkant selfsorg.

Mense & Kultuur

Antie Rona het kô kuier

As ôs kan bid, moed hou en ôs se deure toe hou wanne Rona kô klop, dan sal ôs annekant uitkô, skryf Olivia M. Coetzee.

OMVATTENDE GIDS

Nuus & Politiek
Gratis

Jou corona-dossier

Alles wat jy oor Sars-CoV-2 en Covid-19 moet weet.