Vrydag 3 April 2020

DIE EINDE IS NOG LANK NIE IN SIG NIE

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Hartseer keuses wag as die ergste gebeur

As beddens skaars word, sal 'n punteskaal gebruik word, skryf Elsabé Brits.

SÓ VAT JY ’N GAPING!

Mense & Kultuur

Errol Tobias: ’n Baanbreker word 70

Errol Tobias het pas 70 geword. Heindrich Wyngaard bring hulde aan sy tuisdorpheld.

HIERDIE IS NIÉ DIE ENIGSTE VIRUS NIE

Gesondheid & Omgewing

Wanneer siektes van dier na mens spring

Daar is nog gevare soortgelyk aan Covid-19 daar buite, waarsku Aly Verbaan.

Nuus & Politiek

Virus staan nie kat se kans teen Kietsie

Die kans is beter dat jy die Lotto gaan wen as wat jy corona by jou kat of hond gaan kry, skryf Willem Kempen.

DIE GROOT GRIEP EN ’N HEKSEJAG

Vrye Denker

Covid-19 versus die 1918-grieppandemie

Ismail Lagardien kyk terug op hoe die Groot Griep van 1918 ook verwoesting in SA gesaai het.

Vrye Denker

‘Heksejag’-oorlewendes betaal die duurste

Dis meestal arm vroue in tradisionele gemeenskappe wat die teiken van heksery is, skryf Farieda Khan.

STOEPSTORIE

Mense & Kultuur

Die Samaritaan en die steekse donkie

As regisseur moes Jan Horn ’n Bybelprogram vir kinders maak, maar dié dag wys die donkie toe sy ware kleure.

SONDE MET DIE BURE

Vrye Denker

Zim se MDC: Verdeeld en oorheers

Dit was ʼn baken van hoop vir miljoene, maar Zimbabwe se opposisie is nou op sy knieë, skryf Peta Thornycroft.

Nuus & Politiek

Namibië, korrupsie en Covid-19

Namibië se sakke is leeg en 'n skuldeiser genaamd Covid-19 staan voor die deur, skryf John Grobler.

LEES SAAM

Nuus & Politiek
Gratis

INPERKING-AFSLAG | Lees Vrye Weekblad vir 60 dae vir R60

Lees lekker elke Vrydag in Afrikaans teen 'n fantastiese prys – geen vangplek nie!

RED ’N KRISIS MET MEEL EN WATER

Vrye Tyd

’n Boer bak ’n brood

Al is gis die nuwe toiletpapier en ons brode dus plat, bring kwarantynbak kalmte, skryf Annelize Visser.

OM OOR DIE HORISON TE VERDWYN

Mense & Kultuur

’n Naelstring in die pandemie se verlate landskap

Sosiale media is 'n lewenslyn wat haar verhoed om op 'n ysskots weg te dryf, skryf Deborah Steinmair.

DIÉ STORIE IS 99% CORONA-VRY

Mense & Kultuur

Maak jou naam jou skaam?

Grappies oor Coroné en Isolasi-Mari laat Madeleine Barnard ondersoek instel na waar Afrikaanse name vandaan kom.

OOR DOMESTIC NOIR & MEMOIRES

Mense & Kultuur

Woorde so blink soos messe

Deborah Steinmair se nuwe boek neem jou na jou eie donker grotte van verbeelding, skryf Jonathan Amid.

Mense & Kultuur

Ontboesemings van ’n onheilige skrywer

Eendag, het Marita van der Vyver gedink, gaan sy memoires skryf wat die drade van feite en fiksie ontknoop.